Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschkop Accommodation 2

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Sam C
Lang verblyf
5.0
Jul 2024

Ek sal enige tyd weer in boek, dit is baie privaat. Baie lekker gebly, bly plek was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lechelle W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Relaxing. Baie mooi plekkie en ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bettie T
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Rustig, verkwikkend. Die stilte en die plaasatmosfeer was hemels! Perfek na 'n lang, warm dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard K
1 nag
5.0
Feb 2024

Baie skoon en netjies en baie vriendelike diens! Baie skoon en netjies en lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Rustig geslaap in veiligheid en knus bed, dankie. Rustig, stil en sag geslaap, dankie. Veiligheid was tops, agter 4 veiligheidshekke kon ons heerlik ontspan. Daar was geen TV of yskas nie. Geen melk, nie eers 'n klein boksie kitsmelk nie, so die koffiestasie was ongebruik tot die volgende oggend toe ons melk gaan koop het by die winkel. Toiletpapier was ook te min gewees, vir R1.00 per nag sou mens darem 2 rolletjies toiletpapier en 'n klein boksie longlife melk verwag. Daar is heelwat gastehuise waar ek oornag op die platteland, vir R600.00 per nag, waar jy 'n flatscreen TV, yskas, melk, beskuit, padkos vir die volgende dag, genoeg toiletpapier, seep en ander goed soos sjampoe en conditioner, ens. kry, selfs al kry jy nie 15% nie, duidelik meer waarde vir jou geld as hier. Alhoewel ek nie die voorreg gehad het om enigeen te ontmoet by hierdie gastehuis nie, was die eienares super vriendelik en hulpvaardig oor die telefoon, 10 sterre vir haar. Die plekkie is regtig baie netjies gewees, baie dankie. Let wel! Die veiligheidsarea se buite sekuriteitshekke maak laataand toe en dan is daar nie sekuriteitsbeamptes om vir jou oop te maak nie. Die eienares het egter gou en effektief gereël dat ons kon inkom, maar enigiets kon gebeur het terwyl ons buite, alleen in ons voertuig moes wag terwyl niemand kom om die hek oop te maak nie. Uiteindelik is die hek oopgemaak met 'n selfoon. Die plot is baie rustig gewees, net hewige lugverkeer a.g.v. Kittyhawk lughawe daar naby, wat die Sondagplaasoggend atmosfeer so bietjie bederf het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Michael H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Very enjoyable. The stay was good, but there were a couple of things which could have been better. There was no fridge, which the booking stated was included. We could not get the aircon to work, so we used the fan that was provided. A couple of things that would have made it easier for all would have been a dustpan and brush, and a shower squeegee to wipe the shower panel down and access water from the floor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco L
1 nag Saam met vriende
4.0
Nov 2024

Please update photos. Baie skoon en vriendelike diens, daar was wel 'n paar dinge wat aandag kort. Die fotos verskuil nie wat ons gekry het. Daar was bv. 2 ekstra volledige beddens in die hoof area wat die sjarme van die hele verblyf bederf het. Daar was ook geen yskas en die aircon het ook nie gewerk nie. Verder was alles mooi skoon, gemaklik en modern. Wat hierdie verblyf spesiaal gemaak het, was die eienaars se goeie en vriendelike kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Tiana K
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2024

Gerieflik. Gerieflik vir 'n oornag waar mens net 'n bed en stort nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carina S
1 nag
4.0
Feb 2024

Gemaklik en netjies. Ja, ons het lekker gebly. Sou 'n yskas waardeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cdp Auctioneering S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2024

Will visit again if the host will issue a room with a fridge and a fan. Lovely farm atmosphere. Friendly staff. Unfortunately, it could do with a fridge and a fan. Aircon not working. Not equipped for self-catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Railweg 75, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe339c162e6fe5c5e33af1dd5bb27e176e2e99fafe0d63144330daf3367845b8f0a1c7ae3803260dc9e807e61fff857b28bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 75 Rail Road Pretoria 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.819095330508 28.407569682619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang