Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschkop Accommodation 2

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Railweg 75, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Boschkop Accommodation 2 bied gerieflike oornagverblyf met 'n aparte ingang wat op die eienaar se eiendom geleë is wat aan die buitewyke van Pretoria is. Dit is ideaal vir oornagverblyf, solo-verkenners of 'n paartjie wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek van die stad se gewoel.

Dié knus eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n slaapbank wat ideaal is vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie eenheid beskik ook oor 'n tee- en koffieskinkbord en gaste word veilige parkeerplek op die perseel aangebied. Indien die hele eenheid bespreek is, is albei kamers beskikbaar vir gaste, indien slegs 2 mense 'n bespreking maak, sal slegs een kamer aan gaste beskikbaar gestel word. Vir diegene wat die area wil verken, is visvang, voetslaan en fietsry binne maklike bereik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbank vir 1

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Haardroër

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Sam C
5.0
Ek sal enige tyd weer in boek, dit is baie privaat. Baie lekker gebly, bly plek was skoon en netjies.
Jul 2024
Lechelle W
Gesin met tieners
5.0
Relaxing. Baie mooi plekkie en ons het baie lekker gebly.
Mrt 2024
Bettie T
5.0
Rustig, verkwikkend. Die stilte en die plaasatmosfeer was hemels! Perfek na 'n lang, warm dag.
Feb 2024
Bernard K
5.0
Baie skoon en netjies en baie vriendelike diens! Baie skoon en netjies en lekker gebly!
Feb 2024
Tinus W
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig geslaap in veiligheid en knus bed, dankie. Rustig, stil en sag geslaap, dankie. Veiligheid was tops, agter 4 veiligheidshekke kon ons heerlik o...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Railweg 75, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Boschkop Accommodation 2 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Railweg 75, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe339c162e6fe5c5e33af1dd5bb27e176e2e99fafe0d63144330daf3367845b8f0a1c7ae3803260dc9e807e61fff857b28bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 75 Rail Road Pretoria 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.819095330508 28.407569682619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang