Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschkop Accommodation

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rail-weg 75, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Boschkop Accommodation is 'n selfsorg-eenheid wat ideaal geleë is in Pretoria. Hierdie eenheid is binne maklike bereik van restaurante en oulike winkels.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die ander badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met 'n dubbelslaapbank en die eetarea is ingerig met 'n etenstafel met 8 stoele. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeur is 'n onderdakstoep, 'n buitesitkamerstel en 'n sitarea perfek om te ontspan. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Wikus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Rail-weg 75, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Boschkop Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rail-weg 75, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4db41a3e12d3cfa8f6213d57826a79e2fa93f576fd2bcf633c00157be374201196ec221f25217989f5d8acafb653c254b6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense 7 5 1 4 75 Rail Road Pretoria 0081 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.819778723662 28.407952700629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang