Boschoek Farm
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Susannah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Tirsa V - Jul 2022
Algehele gradering
Gasvryheid soos min ander plekke. Wonderlike omgewing, rustig en mooi. Plaashuis met atmosfeer en alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf!
Lees meerPeter L - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderful time with nice hosts in a little castle.
Philna V - Sep 2019
Algehele gradering
Lieflik en privaat, groot Spaanse villa in pragtige natuurskoon.
Boschoek Farm se terugvoer
Thanks. We enjoyed having you on the farm. Hope to see you again. Regards, Susannah
Wihanlie D - Okt 2017
Algehele gradering
A real home away from home!
Boschoek Farm se terugvoer
Good Day Wihanlie,
Thank you for your generous review. I enjoyed meeting you and the family, and the Hippo was in the dam on the afternoon you left. A pity they did not make an appearance while you were here.
Do not hesitate to look us up the next time you are in the area.
Kind regards
Tony
David C - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Boschoek Farm se terugvoer
Dankie julle. Ons is bly dat julle dit geniet het. Graham
Koos P - Jul 2016
Algehele gradering
Baie lekker plaasvakansie met baie om te doen vir kinders van alle ouderdom.
Lees meerBoschoek Farm se terugvoer
Dankie Koos!
Kom kuier gerus weer.
Groete
Tony
Barbera E N - Sep 2015
Algehele gradering
Gasvry, baie skoon en alles beskikbaar. Fantasies!
Boschoek Farm se terugvoer
Baie dankie vir die goeie "Review" Babs!
Ons hoop om julle weer te sien, enige tyd!
Groete Tony
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R36, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang