Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschoek Farm

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Tirsa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Gasvryheid soos min ander plekke. Wonderlike omgewing, rustig en mooi. Plaashuis met atmosfeer en alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf! Vriendelike en warm verwelkoming in 'n baie groot plaashuis. Heerlike kaggelvuurtjie en kersies vir die tye wanneer dit loadshedding is. Mooi stapgeleenthede op die plaas en baie voëllewe. Baie bedagsame gasheer en 'n kombuis wat toegerus is met alles en nogwat! Werklikwaar 'n bestemming waar jy welkom voel, amper asof jy deel is van die familie. Die huis is redelik naby aan die van die eienaars, maar dit het glad nie gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Wonderful time with nice hosts in a little castle. We had a real great time here during a stay of 8 days. The hosts were very friendly and helpful and also took us on a night drive. It is a working farm with macadamia and avocado trees. Graham and Tony explained a lot about the farming. The friendly dogs kept the hippo at a distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philna V
Kort verblyf
4.6
Sep 2019

Lieflik en privaat, groot Spaanse villa in pragtige natuurskoon. Aangenaam verras. Die huis is lieflik, kamers ruim. Spasie galore. Ons het as familie saam gekuier vir doop van tweede kleinkind. Daar was genoeg spasie, selfs die twee groot oumas. Storte en badkamers is rolstoelvriendelik. Kombuis goed ingerig. Sal definitief oorweeg om vir 'n langer tydperk te bespreek, 'n naweek is net te kort.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susannah
Boschoek Farm
Thanks. We enjoyed having you on the farm. Hope to see you again. Regards, Susannah

Wihanlie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

A real home away from home! Thank you for such an amazing place. Whether you are 2 or 8 years old or young this place is for you - a fully equipped home - for real! And wheelchair friendly a huge plus. Gardens, swimming pool, nature; it was all there. Value for money. This place deserves another visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susannah
Boschoek Farm
Good Day Wihanlie, Thank you for your generous review. I enjoyed meeting you and the family, and the Hippo was in the dam on the afternoon you left. A pity they did not make an appearance while you were here. Do not hesitate to look us up the next time you are in the area. Kind regards Tony

David C
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2017

Uitstekend. Pad nie vir normale kar nie (Reën kan probleem wees).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susannah
Boschoek Farm
Dankie julle. Ons is bly dat julle dit geniet het. Graham

Koos P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2016

Baie lekker plaasvakansie met baie om te doen vir kinders van alle ouderdom. Ons het 'n ongelooflike weeklange vakansie gehad. Daar was baie om te doen van kort tot lang fiets (MTB) ritte op die plaas en in die omgewing, stap, speel met honde, kaggelvuur, tafeltennis en pooltafel. Die huis is baie ruim met groot stoep wat oor die berge en advokado-boorde uitkyk. Ons mis klaar die stilte en natuurskoon van die plaas. Die eienaars is baie aangenaam, behulpsaam en het uit hulle pad gegaan om ons te help. Ons sal definitief weer die plaas besoek as ons die geleentheid kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susannah
Boschoek Farm
Dankie Koos! Kom kuier gerus weer. Groete Tony

Barbera E N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2015

Gasvry, baie skoon en alles beskikbaar. Fantasies! Dit is baie rustig met gasvrye mense. Dit was werklik aangenaam en ek sal enige tyd terug gaan. Daar is alles in die huis. Groot en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susannah
Boschoek Farm
Baie dankie vir die goeie "Review" Babs! Ons hoop om julle weer te sien, enige tyd! Groete Tony

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Susannah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8901a58ca9a3e0470b8a470dc7fc42ece713124010c4adacb84dd00deaa44ed39e63af4bc218fafc46d421c4427cc05120cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 R36 Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.742670694035 30.141184329987

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang