Boschoek Farm
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R36, Tzaneen, 0850, Limpopo
-
Vanaf
R1 000R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boschoek Farm bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim vierslaapkamerhuis of 'n eenslaapkamer-woonstel wat op 'n 160 hektaar avokado- en makadamianeute-plaas geleë is. Die plaas is tussen Tzaneen en Modjadjiskloof van die R36 af aan die einde van 'n 2 km gruispad, in Limpopo.
Verblyf word in die Farm Housee en die Farm Flat aangebied. Die Farm House het 4 slaapkamer en is geskik vir 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het of 'n stort of 'n bad en 'n toilet en wasbak. Verder is daar 'n sitkamer, kombuis, TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Die Farm Flat is 'n ruim eenheid met 'n groot slaapkamer wat 'n koninggrootte-bed het. Die en suite-badkamer het 'n stort en bad. Die woonstel se kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas toegerus, en daar is 'n sitarea. Die woonstel kan saam met die huis bespreek word vir 'n groot groep.
Gaste is welkom om die swembad te geniet, vis te vang in die dam, bergfiets te ry, pool te speel of om net te ontspan en die omgewing te geniet. Gaste is ook welkom om die werkende avokado- en makadamianeute-plaas te besoek. Daar is 'n verskeidenheid wild op die plaas. Seekoeie word gedurig in die dam gesien en die geroep van visarende word dikwels gehoor. As jy in die nag gaan ry, kan jy selfs 'n ystervark, streepjakkals, bosbok, duiker of 'n sivetkat sien. Verskillende nagapies woord ook soms raakgesien. Ons het ook nagdiere en 'n witstertmuishond kan ook op perseel gewaar word. Boschoek Farm is 1,5 ure se ry van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek af geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Susannah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- R36, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink Boschoek Farm het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R36, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang