Boschrand Guest Farm
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boschrand-plaas, Springfontein, 9917, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boschrand Guest Farm bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n familieplaas wat met skape boer. Dis ideaal op die N1 van Kaapstad na Johannesburg geleë en is gerieflik vir 'n oornagstop.
Die verblyf beskik oor eenhede met slaapplek vir 4 en 6 gaste en dit het selfsorg- of semi-selfsorggeriewe. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort, sitarea, buitestoep en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel. Die lugversorging is net in van die eenhede beskikbaar.
Daar is geriewe soos 'n grasdak-lapa en veilige parkeerplek. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Boschrand Guest Farm is gerieflik 180 km suid van Bloemfontein en 60 km noord van Colesberg geleë. Daar is oorgenoeg aktiwiteite in die omgewing, soos wildkyk, bootritte op die Gariepdam, 'n besoek aan Anglo-boereoorlogterreine, voetslaan en voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Boschrand-plaas, Springfontein, 9917, Vrystaat
- Gaste dink Boschrand Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Transgariep Vrystaat
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boschrand-plaas, Springfontein, 9917, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang