Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschrand Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 207 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Monique F
1 nag
5.0
Aug 2024

Stil stopover. Baie mooi, skoon en netjies. Rustige atmosfeer. Die restaurant op die perseel is 'n bonus vir die wat bietjie later die middag aankom. Personeel is vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Ongelooflike ervaring met uitstaande diens. Pragtige blyplek en heerlike kos. Ongelooflike ervaring. Baie dankie vir julle uitstaande diens en vriendelikheid. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan Michael N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantasties. Baie lekker. Sal weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie U
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Mooi en gesellig. Pragtige uitsig oor die rivier. Ek waardeer die hout, houtskool en alles om 'n lekker kaggel te maak en op die stoep te braai. Baie gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Sal definitief weer kom. Ons het heerlik gebly. Die restaurant en ontbyt was 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vriendelik, gerieflik en uitstekende klientediens. Onmiddellike reaksie en regstelling van 2 versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekende moenie mis plek om te bly vir 'n paar dae. Uitstekend. Dis die klein ekstras wat dit 5 sterre gee! En 'n "game drive" saam met is 'n moet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

'n Aanwins vir Winburg omgewing. Verblyf was top klas. Die nuut geboude restaurant is goed geleë en bied goeie waarde vir geld. Baie vriendelike en kwaliteit diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrens D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Rustig, baie privaat, volledig toegerus, heerlike plek vir 'n aand of 'n week. Lieflike skoon en netjiese plek, baie vriendelike mense. Pragtige uitsig op die wildsplaas en rivier. Baie privaat. Goed toegerus en sal dit vir seker aanbeveel vir sakereis of 'n week se ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Pragtige wooneenhede. Dekor smaaklik. Kos smaaklik. Vinnige en vriendelike diens. Groot verassing! Naby hoofweg. Geriewe uitstekend. Pragtige uitsig op wildsplaas en rivier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bouwer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 207

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrand Plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjZmFlMzhlLTcwZmYtNGEzOS04MDA1LWMyMmJkMTQ1OTY5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 207 5 1 5 Boschrand Farm Winburg 9420 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.559976831918 26.978465616703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang