Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschrand Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrand Plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boschrand Lodge bied gerieflike verblyf op 'n plaas van 430 hektaar met 25 verskillende wildspesies, naby aan die N1 en net 6 km vanaf Winburg.

Elke selfsorg-eenheid is toegerus met 'n kaggel, lugversorging en 'n dek buite.

Boschrand Lodge se Bosch Venue is spesiaal gebou vir troues en is langs die spruit, omring deur bome en bosse en daar is plek vir 140 gaste onder die skadubome van 10:00 tot sonsondergang.

Wildritte gaan gepaard met addisionele onkostes en kan by ontvangs bespreek word. Die ritte vind vroeg in die oggend of laat in die middag plaas en duur sowat 1 tot 1,5 uur.

Die naaste dorpie Winburg bied besienswaardighede soos historiese geboue en interessante plekke soos die Voortrekker-begraafplaas, die NG Kerk gebou uit sandsteen, 'n gedenktuin en 'n Voortrekkermonument. Die historiese Fords Hotel het 'n eetsaal wat deur die Voortrekkers gebruik is. Boschrand Lodge is 109 km van Bloemfontein en 295 km van Johannesburg af geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 207 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Monique F
5.0
Stil stopover. Baie mooi, skoon en netjies. Rustige atmosfeer. Die restaurant op die perseel is 'n bonus vir die wat bietjie later die middag aankom. ...
Sien meer
Aug 2024
Heidi V
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflike ervaring met uitstaande diens. Pragtige blyplek en heerlike kos. Ongelooflike ervaring. Baie dankie vir julle uitstaande diens en vriende...
Sien meer
Aug 2024
Johan Michael N
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Baie lekker. Sal weer besoek.
Aug 2024
Marietjie U
Gesin met tieners
5.0
Mooi en gesellig. Pragtige uitsig oor die rivier. Ek waardeer die hout, houtskool en alles om 'n lekker kaggel te maak en op die stoep te braai. Baie ...
Sien meer
Jul 2024
Deidre K
Gesin met klein kinders
5.0
Sal definitief weer kom. Ons het heerlik gebly. Die restaurant en ontbyt was 'n groot pluspunt.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bouwer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 207

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Boschrand Plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
  • Gaste dink Boschrand Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Winburg Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrand Plaas, Winburg, 9420, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVjZmFlMzhlLTcwZmYtNGEzOS04MDA1LWMyMmJkMTQ1OTY5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 207 5 1 5 Boschrand Farm Winburg 9420 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.559976831918 26.978465616703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang