Boschrivier Akkommodasie
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 'n groep of 'n gesin van 4 in 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser en die sitkamer het 'n TV met DStv. Onderdakbraaigeriewe buite is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word geld vir selfsorgverblyf.
Neem asseblief kennis dat daar 'n kort stukkie grondpad is wat na die huis lei.
Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.
Enige breekskade sal op die gaste se rekening gevoeg word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Shed is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid se kombuis het 'n yskas, stoofplaat en oond, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Gaste kan in die sitarea ontspan wat 'n TV met DStv, asook 'n binnebraai en eetarea het. Beskutte buitebraaigeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word geld vir selfsorgverblyf.
Neem asseblief kennis dat daar 'n kort stukkie grondpad is wat na die huis lei.
Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.
Enige breekskade sal op die gaste se rekening gevoeg word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 7 gaste en 3 slaapkamers wat 'n en suite-badkamer met 'n stort deel. Beddegoed en handdoeke word voorsien. 2 van die kamers het koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n sitkamer met 'n TV met DStv en 'n binnebraai waar gaste kan ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word geld vir selfsorgverblyf.
Neem asseblief kennis dat daar 'n kort stukkie grondpad is wat na die huis lei.
Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.
Enige breekskade sal op die gaste se rekening gevoeg word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 'n groep of 'n gesin van 9. Dit het 4 slaapkamers wat 2 badkamers deel: 1 het 'n bad en die ander 1 het 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die eerste slaapkamer en die tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en 'n skottelgoedwasser. Gaste kan in die sitkamer met 'n TV met DStv en 'n kaggel ontspan. Buitebraaigeriewe en 'n KolKol-warmbad is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word geld vir selfsorgverblyf.
Neem asseblief kennis dat daar 'n kort stukkie grondpad is wat na die huis lei.
Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.
Enige breekskade sal op die gaste se rekening gevoeg word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Renovated Cellar is geskik vir tot 10 gaste en het 5 slaapkamers. Drie van die slaapkamres het dubbelbeddens en 2 van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die eenheid se kombuis het 'n yskas, stoofplaat en oond, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Gaste kan in die sitarea ontspan wat 'n TV met DStv, asook 'n binnebraai en eetarea het. Beskutte buitebraaigeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word geld vir selfsorgverblyf.
Neem asseblief kennis dat daar 'n kort stukkie grondpad is wat na die huis lei.
Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.
Enige breekskade sal op die gaste se rekening gevoeg word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boschrivierplaas, Naby die R326, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang