Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschrivier Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Laing Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Boschrivier Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Karen M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Baie lekker gebly!

Pragtige, veilige en rustige plaas. Lekker stap paadjies. Die huis was baie goed toegerus. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik. Heerlike groot braai. Die sterre was asemrowend.

Deidre B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre B

Reset away.

Die plek is waar jy gaan net op te reset. Dus regtig weg van als en almal. Vat net genoeg skoon water saam om te drink.

Rayno A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayno A

Very very nice place has everything you need, clean and 10 star people.

Wow wow wow if you want to break away from the city with 10 stars of service in every possible aspect of this venue. I highly recommend. Special thanks to the farm manager for going the extra mile. Can't wait to go again.

Flora U - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flora U

Rustige plaas kuier - perfek vir gesinne.

Ons was 2 gesinne met 4 seuns wat in die renovated cellar gebly het. Die grondpad na die huisies is redelik sinkplaat, maar is heeltemal toeganklik vir 'n gewone sedan voertuig. Selfoonsein is nie fantasties nie en daar is nie WiFi nie. Die huisies is 2km vanaf die proe-lokaal, waar daar WiFi is. Jy moet weer met die grondpad soontoe ry. Hoewel ons nie by die venue was nie, lyk dit wel mooi van buite, met swaaie vir die kinders. Die huis is intussen verander - daar is 'n muur langs die stoep bygebou met 'n hot tub. Dit gebruik redelik hout om warm te hou. (Ons het vir die 3 dae 2 sakke hout gebruik). 1 sak hout word verskaf, verder kan jy koop by die plaas. Daar is 2 en-suite badkamers, sovel as nog 2 vol badkamers en 'n aparte toilet langs die kombuis (5 toilette in totaal). Die kombuis is uitstekend toegerus, met ekstra vadoeke in die laaie. Die enigste goed wat ons ekstra sou waardeer het, was 'n vlieëplak, emmer en vloer lap en vatlappe vir warm skottels. Daar is beeste op die plaas - ons moes maar vensters en deure toehou vir die vlieë. Die mikrogolfoond is te hoog - ons het dit afgeskuif na onder, want dis onveilig om 'n warm bak van daardie hoogte af te haal. Die bloekombos stap moet jy eerder sien as 'n wandeling in die natuur. Daar is nie 'n duidelike pad nie en baie takke en boomstompe wat dit versper. Dis egter pragtig om met sononder daar langs die dam te staan en luister na die voëls en paddas. Ons het in die berg gaan stap en 'n baie groot trop bobbejane in die kranse gekry. Dit is 'n klipperige pad en jy het goeie skoene daarvoor nodig. Kry 'n lekker stapstok langs die pad om te help. Daar is nog 'n staproete bo by die dam. Die kinders het die roei en swem by die dam baie geniet. Jy kan met die fietse soontoe ry of as jy oefening wil kry, die 2km soontoe stap. Dit is ook toeganklik per 4x4 voertuig. Daar is 'n sekuriteitslig wat heelnag brand, maar die vensters het goeie blokout gordyne en blindings dat dit nie pla wanneer jy slaap nie. Die naweek op Boschrivier was baie lekker en ons sal dit vir seker aanbeveel. Onthou net om voor die tyd te vra indien die DSTV aangeskakel moet word. Dankie vir al julle raad en vriendelikheid. Dit was lekker om ook bietjie van die geskiedenis van die geboue te hoor.

Marike S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike S

Die perfekte plek vir batterye laai.

Dankie vir 'n wonderlike naweek op Boschrivier. Ons het heeltemal ontspan - en die KolKol op die stoep was 'n massiewe bonus! Die huisie is perfek geleë en smaakvol ingerig. Ideaal vir natuurliefhebbers wat graag die berge wil verken.

Chris O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris O

Fantala.

Baie lekker op die platteland!

Egbert D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Egbert D

Heerlikste naweekwegbreek!

Pragtig gerestoureerde verblyf, wat puik en keurig ingerig is. Heerlik gekuier op die stoep en langsaan (met uitsig oor dam en begin van die Rûens). Die warmbad is 'n uitstekende toevoeging, en loer gerus in by die proelokaal (met hul ewe vriendelike personeel). Ons kom beslis weer!

Winnie R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie R

Rustige plaasatmosfeer.

Ons was 5 volwassenes wat in The Shed tuisgegaan het. Dit is puik akkommodasie. Die huis is goed ingerig en was baie mooi skoon. Ons het heerlik gerus. Pragtige veilige omgewing. Boschrivier Akkommodasie is beslis 'n besoek werd.

Tracy R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy R

Birthday weekend.

Was awesome I would definitely do it again and the location is perfect for a getaway.

Boschrivier Akkommodasie se terugvoer

Hi Tracy. We enjoyed having your group. Please join again and thank you for your kind words and ratings.

Boschrivier Akkommodasie
Tania B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B

Winterwarm-lekkerte.

Ons was 4 volwassenes wat in The Shed op Boschrivier tuisgegaan het en kan onomwonde sê dat dit puik akkommodasie is. 'n Binnebraai het die die leefarea warm en knus gehou, terwyl die wind en reën buite gewoed het. Ons het heerlik gerus en ook 'n paar lekker stapsessies op die plaas benut! Boschrivier Akkommodasie is beslis 'n besoek werd!

Boschrivier Akkommodasie se terugvoer

Hi Tania. Julle het definitief in winter tyd gekom terwyl dinge nat en koud is, so ek's bly als was gemaklik en warm. Ek geniet terugvoer as mense bietjie gestap het en verken het, met ons pratige Fynbos wereld op ons agterstoep. Hou gerus ons akkommdasie dop oor die volgende tydperk, ons installeer binnekort ons kolkol warmbadjies!

Boschrivier Akkommodasie
Janus En Alet R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus En Alet R

Baie lekker en gerieflik met boere gasvryheid!

Hartlike ontvangs en vir ons familie-reünie was dit die ideale plek, elkeen in 'n aparte huis. Die plaas-atmosfeer het bygedra tot 'n heerlike familiebyeenkoms en die eienaars was gedurig beskikbaar. Baie baie lekker saam gekuier!

Bertus S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus S

Lekker oppie plaas.

Baie mooi in die koringlande.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Riana V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

We had a lovely stay in peaceful surroundings.

The house was clean and had everything we needed.

Grettchen V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Grettchen V

Goed ingerigde huisie in mooi landelike omgewing, naby aan Stanford.

Die huisie was goed ingerig, baie mooi skoon en die kinders kon lekker buite speel.

Lana S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana S

Wonderlike geriewe, vriendelike mense en pragtige omgewing.

Sien sterre.

Alex E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex E

Stylvolle plaasverblyf.

Een van die mooiste huise waarin ons al gebly het! Die huis is stylvol en gemaklik, sal dit verseker weer bespreek wanneer ons in die omgewing is!

Boschrivier Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoer.

Boschrivier Akkommodasie
Alex E - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex E

Stylvolle plaasverblyf.

Verskriklik mooi, gemaklik en veilig! Mees vriendelike personeel wat na die huis omsien. Die huis was besonders skoon. Ons sal verseker weer hier wil bly wanneer ons weer in die omgewing is!

Natalene N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalene N

Tranquillity.

Excellent location, very clean. If you want to be have a good rest and be away from the city noise this is the place for you. Units are fully equipped with a lot of extras. The only downside is the bad gravel road, you need to go there with a bakkie. Other than that excellent accommodation.

Boschrivier Akkommodasie se terugvoer

About the road, yes, it is a problem but we are doing our best to make it as smooth as possible. I have logged a query to the municipality to send a bulldozer to scrape the road but they are helping the people in Rivier Sonderend and they cannot attend our road now, so we are making the best of a bad road.

Boschrivier Akkommodasie
Xagene D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xagene D

Lekker stil en rustig.

Als was baie skoon en netjies. Alles het gewerk. Uitstekend toegerus. Sal weer besoek.

Boschrivier Akkommodasie se terugvoer

Ons waardeer u positiewe terugvoer en hoop om u spoedig weer te sien.

Boschrivier Akkommodasie
Johan D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Die rustige plaasatmosfeer laat jou van al jou bekommernisse vergeet en as jy daar vertrek voel 'n mens plaasvars.

Die beskikbare akkommodasie is vir die klein reisiger net so goed soos vir 'n groep van 20 mense. Die binnebraai in die skooltjie was 'n absolute wenner toe die weer nie wou saamspeel nie en daar kon ons as vriende gesellig saam verkeer en 'n hoop vleis braai.

Boschrivier Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, ons probeer om die klient eerste te stel met netheid en diens.
Ons is bly u het die verblyf geniet en hoop om u gou weer te sien.
Kontak ons gerus.

Boschrivier Akkommodasie
Louise B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Gemaklik en goed!

Ons voorman het ons kom haal nadat ons by die verkeerde afdraai gewag het (ons was gereed vir die wynproe), maar hulle was verskriklik vriendelik en behulpsaam. Ons was in die kothuis, dit was fantasties ingerig, moeite was toegepas met die kombuis en gereedskap en dit was mooi skoon en gemaklik. Die DStv vol pakket was ook 'n bonus. Die enigste ding wat verkeerd geloop het (wat ons skuld was), is dat 'n badkamer venster oop gelos was en die goggas sommer ingetrek het, dit was lekker snaaks. Dankie vir 'n heerlike naweek!

Boschrivier Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die terugvoer insake ons verblyf, ons waardeer die positiewe terugvoer baie.

Ons sal die mense attend maak oor die muskiete en goggas as hul ruite ooplos.

Groete en lekker week verder.

Boschrivier Akkommodasie
Cecile-jo S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile-jo S

Wonderlik!

Dis 'n ongelooflike lekker huis. Ons was laatnag gehelp met die sleutels. Mense was baie vriendelik! Alles wat nodig is vir selfsorg. Het die kaggel geniet. Dankie vir die hout!

Boschrivier Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons wil graag die beste diens aan die kliente lewer vir gerief en rustigheid in 'n veilige omgewing. Kom gerus weer.

Boschrivier Akkommodasie
Mayleen H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mayleen H

There are no sign posts to direct you to the destination. On the dirt road and in the dark it is impossible to see.

Too far off the beaten track for a weekend. And no sign posts direct you onto the dirt road.

Boschrivier Akkommodasie se terugvoer

Sorry for the inconvenience we will attend to this matter.

Boschrivier Akkommodasie
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrivierplaas, Naby die R326, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21178003f086c7e3f67ff66a7ab5e4c1cde8385000404afe8a32d7b1c026f7f049ed4a15e222b087f59aa17aa8fff7a941ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Farm Bosch River Off the R326 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.3892239 19.6598716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang