Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschrivier Akkommodasie

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrivierplaas, Naby die R326, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Boschrivier Akkommodasie is tussen die golwende heuwels van die Overberg geleë en bied aan gaste 'n rustige verblyf.

Boschrivier bied gaste 'n keuse van 5 ruim selfsorg-eenhede. Die eenhede is ingerig met 'n kombinasie van dubbel-, koningingrootte- en enkelbeddens, en elke eenheid het 'n privaat badkamer. Gerieflikheidshalwe word beddegoed en handdoeke voorsien.

Elkeen van die eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoofplaat en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook 'n skottelgoedwasser. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met DStv het, en binnebraaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan op die onderdakstoep ontspan en die uitsigte geniet. Die landgoed bied 'n wynproelokaal en koffiewinkel en die plaas bied verskeie doendinge soos kanovaart en swem, voetslaan en fietsry. Neem asseblief kennis dat die plaas met 'n kort grondpad bereik word.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Boschrivier Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Laing Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Boschrivierplaas, Naby die R326, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boschrivier Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrivierplaas, Naby die R326, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21178003f086c7e3f67ff66a7ab5e4c1cde8385000404afe8a32d7b1c026f7f049ed4a15e222b087f59aa17aa8fff7a941ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Farm Bosch River Off the R326 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.3892239 19.6598716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang