Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschrivier Akkommodasie

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrivierplaas, Naby die R326, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Boschrivier Akkommodasie is tussen die Overberg se golwende heuwels geleë.

Daar is 3 selfsorg-eenhede om van te kies. Die 3 eenhede het 'n kombinasie van dubbelbeddens, koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens en elke eenheid het 'n privaat badkamer. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en 'n skottelgoedwasser. Gaste kan in die sitkamer voor die TV met DStv ontspan en binnebraaigeriewe is beskikbaar.

Daar is ook 'n onderdakstoep waar gaste kan sit en die uitsig bewonder. Die landgoed het 'n wynproelokaal, 'n koffiewinkel en talle doendinge soos kanovaar, swem, voetslaan en fietsry. Neem asseblief kennis dat daar 'n kort stukkie grondpad is wat na die huis lei.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Karen M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly! Pragtige, veilige en rustige plaas. Lekker stap paadjies. Die huis was baie goed toegerus. Die gasheer en gasvrou is baie vriendeli...
Sien meer
Jul 2024
Deidre B
Gesin met klein kinders
5.0
Reset away. Die plek is waar jy gaan net op te reset. Dus regtig weg van als en almal. Vat net genoeg skoon water saam om te drink.
Jul 2024
Rayno A
Saam met vriende
5.0
Baie baie lekker plekkie het als wat jy benodig, skoon en 10 sterre mense. Wow wow wow if you want to break away from the city with 10 ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Flora U
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige plaas kuier - perfek vir gesinne. Ons was 2 gesinne met 4 seuns wat in die renovated cellar gebly het. Die grondpad na die huisies is redelik ...
Sien meer
Mrt 2024
Marike S
Gesin met tieners
5.0
Die perfekte plek vir batterye laai. Dankie vir 'n wonderlike naweek op Boschrivier. Ons het heeltemal ontspan - en die KolKol op die stoep was 'n mas...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Laing Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Boschrivierplaas, Naby die R326, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boschrivier Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschrivierplaas, Naby die R326, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21178003f086c7e3f67ff66a7ab5e4c1cde8385000404afe8a32d7b1c026f7f049ed4a15e222b087f59aa17aa8fff7a941ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Farm Bosch River Off the R326 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.3892239 19.6598716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang