Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boschwild Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

May Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Boschwild Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5
Deon S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Will definitely visit again.

Amazing place in a stunning setting!

Estelle B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B

Bush experience of note.

We got an entire game farm to ourselves. Bedrooms overlook floodlit waterhole. Woke up to a herd of buffalo, giraffe and eland.

Lynette N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette N

Perfekte kuier by gasvrye mense.

Ons het heerlik gekuier, die verblys is veilig, privaat, netjies en skoon. Heerlike plek vir uitrus en net lekker kuier. May het uit haar pad gegaan om on tuis te laat voel en soveel ekstra moeite gedoen. Ek sal hierdie veblyf aanbeveel en ons sal beslis teruggaan. Alhoewel die pad nie te goed is nie, is dit baie klein entjie om te ry en die veblyf maak dit beslis die moeite werd.

Hentie H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentie H

Baie privaat, mooi en rustig.

Eienaars van Boschwild Lodge het ons persoonlik tuis laat voel. Wat 'n groot voorreg om jou braaivleis vuur met meer as 30 buffels te deel.

Wendy O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy O

A beautiful place in a lovely location.

Johan and May went out of their way to make our stay enjoyable.

Wayne R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne R

Unbelievable bush experience.

The accommodation was superb, you are literally in the middle of the bush and the wildlife was amazing. Woke up every morning to Giraffe, Buffalo and a whole host of antelope on the doorstep. The amenities are spotlessly clean and May and Johan are awesome hosts.

Iris B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris B

Excellent experience.

Kids loved it, especially the game.

Stephan H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan H

Uitstekend wonderlik en gasvry.

Hierdie is 'n vriendelike uitstekende bos ervaring.

Andries J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries J

Gasvryheid uit die boonste rakke in 'n stukkie hemel op aarde!

'n Pragtige plek met genoeg wild om jou na die Kruger te verlang!

Hettie S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie S

Al wat sleg was, is die pad daarheen en die feit dat die krag afgeskakel word wanneer die eienaars saans vertrek. Ons was 2 bejaarde dames alleen op die plaas sonder krag.

Baie skoon en netjies. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boschbult, Plaas, 35 km vanaf Delareyville, 2770, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d83cf1142630fdd80f114b828fd778722838dc22a319280dd5af6fa28f6b274e83850f95f08f5eafbeba5d828b37018313c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Boschbult Farm 2770 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.74277437242 25.718983411789

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang