Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boshoffville Family Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 94, Pretoria, Flora Park AH, 0183, Gauteng
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Boshoffville Family Farm is op 'n bergplaas in Pretoria, net 10 km vanaf Hartbeesboort, geleë. Daar is 2 knus kothuise wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied en ideaal is vir 'n vakansie- of sakewegbreek buite die stad.

Bushbaby het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n wasmasjien, handdoeke en beddegoed. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Wild Olive het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en 'n wasmasjien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n TV en 'n kaggel in die sitarea en dit lei na 'n dek wat deur die natuurskoon omring word.

Daar is staproetes naby die kothuise wat gaste kan aandurf terwyl hulle die natuurskoon van die omgewing bewonder. Die rustige atmosfeer en skilderagtige uitsig maak dit 'n wonderlike geleentheid om met die natuur te skakel en 'n bietjie die buitelewe te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Switsers

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Ismari S
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend. Ons het dit so geniet om in een van die cottages te bly. Alles was so netjies en julle het soveel moeite gedoen om ons te laat welkom voe...
Sien meer
Sep 2023
Chantelle F
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Die plekkie is pragtig en presies wat 'n mens nodig het vir 'n vinnige wegbreek. Ons sal verseker weer die plekkie bespreek.
Aug 2023
Madison Q
Saam met lewensmaat
5.0
A home away from home with thoughtful touches in abundance! The accommodation was gorgeous and the service was organised and efficient....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Andries F
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en gemaklik. Boshoffville Family Farm se diens was uistekend. Goeie kommunikasie en duidelike aanwysings. Die fyn details maak die wêreld se...
Sien meer
Jun 2023
Hanlie L
Saam met lewensmaat
4.6
Vriendelik en veilig, ons het baie lekker gebly. Die kamer was baie goed toegerus en het besonderse aandag aan details gegee. Ons is baie vriendelik o...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corneille Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Erfdeel 94, Pretoria, Flora Park AH, 0183, Gauteng
  • Gaste dink Boshoffville Family Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 94, Pretoria, Flora Park AH, 0183, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1297f71f8a09db3bad98faf921f08e1bdb4579a534750fe1d33d984281d4dd6b3d1ee173f207d5e05231ac28289858ea5bbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Plot 94 Pretoria 0183 Gauteng 021 201 8901 16:00-20:00 11:00 -25.761623 27.963324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang