Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boshuske

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leeukruin 18, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Boshuske is 'n ruim selfsorghuis met 'n uitkykdek in Leeupoort Vakansiedorp geleë en bied slaapplek aan tot 6 mense.

Die baksteenhuis beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, 'n sitkamer en 'n eetarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en het 'n en suite-badkamer met 'n binnestort, asook 'n buitebadkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer is ingerig met 2 driekwartbeddens, en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Die kamers het elkeen 'n skuifdeur wat na 'n patio in 'n omheinde binnehof oopmaak.

Die leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, 'n onderdakoond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel met sitplek vir 8 geniet, of ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste kan ontspan op die uitkykdek op die eerste verdieping, gebruik maak van die onderdak ingeboude braai-area met 'n 8-sitplek etenstafel en afstandbeheerde rolluiken.

'n Boma-braai-area en dubbel-toesluitmotorhuis is ook beskikbaar vir gaste, en Boshuske het 'n voer- en waterarea vir die wild wat vry rondloop.

Leeupoort Vakansiedorp bied gaste die geleentheid om vrylopende wild en verskeie voëlspesies te sien, asook doendinge soos fietsry, draf, stap, of wildritte in die reservaat. Die dorp het ook gemeenskaplike swembaddens, 'n winkel, 'n drankwinkel, asook 'n restaurant.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Leeukruin 18, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Gaste dink Boshuske het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leeukruin 18, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfef48c1a0120916730ecb48c75b9960e71e4b826089d918ee7068233d049904251fe0dd6298004fdcf367e119c20488962c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 18 Leeukruin Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -24.923601226123 27.64890846329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang