Bosjes Herehuis
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosjes-wynplaas, Langs die R43, 19 km vanaf Rawsonville, 6857, Wes-Kaap
- Vanaf R5 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bosjes Herehuis is in die Breedekloofvallei geleë en word deur die Waaihoek- en Slanghoekberge omring. Dit is die perfekte wegbreekplek met pragtige uitsigte en word deur wingerd, boorde en fynbos omring.
Oornagverblyf word in die ou herehuis, wat pragtig opgeknap is en nou as 'n gastehuis bedryf word, aangebied. Daar is 10 elegante suites en 'n verhitte swembad. Aandete en ontbyt is by die tarief ingesluit.
Een van die groot trekpleisters van dié gastehuis is die argitektuur wat oud en nuut kombineer. Die tuin is stil en rustig, maar sal enige besoeker met nuwe energie verfris. Nadat gaste 'n lekker eetlus gekry het, kan hulle heerlik aan soet- en southappies by die Spens gaan smul of by Bosjes Kombuis vir middagete aansit. Die restaurant spog met 'n hoë plafon en glasmure, asook 'n houtdek vir diegene wat buite wil kuier.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sonika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Bosjes-wynplaas, Langs die R43, 19 km vanaf Rawsonville, 6857, Wes-Kaap
- Gaste dink Bosjes Herehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bosjes-wynplaas, Langs die R43, 19 km vanaf Rawsonville, 6857, Wes-Kaap