Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hangnes @ Boskloof Swemgat

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2025 tot 15 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof Swemgat, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 R1 880 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hangnes @ Boskloof Swemgat is sowat 10 km vanaf Clanwilliam in die Boskloofvallei geleë, 'n manjifieke ongerepte gebied wat aan die Cederberg-wildernisarea grens. Die Jan Disselsrivier vloei deur die vallei en die plaas is na 'n gunstelingrotspoel, Swemgat, wat die rivier in die middel van die land vorm, vernoem.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is en 'n toonbank met stoele het. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n kaggel.

Buite is daar 'n lieflike stoep met sitplek, braaigeriewe, 'n houtvuurwarmbad en 'n uitsig oor die omliggende platteland. Dié kothuis is ongeveer 200 m van die rivier af.

Hout en tuisgemaakte produkte is by die kiosk te koop. Gaste kan swem en visvang in die helder rivier, hul bergfietse saambring of die staproetes te voet aandurf. Kinders kan die plaasdiere besoek en met tjoeps in die rivier speel. Met sowat 1 000 bome oor 11 ha is Boskloof Swemgat die tuiste van 'n oorvloed voëllewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 371 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en mooi. Dit is 'n baie mooi en netjiese plek. Baie vriendelike dame by kantoor. Sal graag weer daar bly.
Okt 2024
Karin W
Saam met vriende
5.0
Die drie aande hier was te min. Kom weer vir 'n week. Ons het baie lekker gebly in Fivaz wat uitkyk op 'n groot grasperk en naby die rivier is. Dis sp...
Sien meer
Aug 2024
Nicolaas G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit vra vir nog! Dit was 'n fantastiese paar dae by Boskloof Swemgat. Die stilte en rustigheid is ongelooflik! Ons sal dit weer doen! Gretha se gasvry...
Sien meer
Mei 2024
Maria M
Saam met vriende
5.0
Beautiful. Peaceful. It was peaceful, clean and just what we needed, a break in nature and beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Kelly-ann I
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely gorgeous. Just too short. Could have spent a week at Boskloof Swemgat. It was so lovely. Heavy weather but all stayed warm, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 379

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Boskloof Swemgat, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hangnes @ Boskloof Swemgat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 350
R 2 350 R 1 880
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 350
R 2 350 R 1 880
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof Swemgat, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa514929b7f03dd8ed7d12db07e8b64eaaf1dfd89476836b08de0f1391083381b6562c85edd5740b1585acb291e0826541eaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350 nouVanaf R1 880 per nag, vir 4 mense 371 5 1 5 Boskloof Road Boskloof 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.207861484033 18.975212449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang