Boskoors Adventure Camps
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R628, Welgedacht-plaas erfdeel 25, Dinokeng-Noord, 1000, Gauteng
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boskoors Adventure Camps bied groepsverblyf op 'n wildsplaas in Dinokeng-Noord in Gauteng. Dit is ideaal vir spanbou, skoolaktiwiteite of verjaarsdagpartytjies.
Daar is 6 kothuise waarvan 4 elk slaapplek aan 12 gaste bied en die ander 2 elk slaapplek vir 3 gaste het. Die kamer het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Gaste moet hul eie beddegoed en handdoeke saambring.
Gaste het toegang tot 'n eetarea, braaigeriewe, WiFi en veilige parkeerplek. Daar is gratis avontuur-aktiwiteite op aanvraag, soos wateraktiwiteite, muurklim, 130m foefieslide, glywatermat, hindernisbane, teikenskiet, spoorsny en die uitken van bome en voëls en vele meer op aanvraag. Die verblyf is 32,3 km vanaf Pretoria waar daar winkels en restaurante is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Wilma Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- R628, Welgedacht-plaas erfdeel 25, Dinokeng-Noord, 1000, Gauteng
- Gaste dink Boskoors Adventure Camps het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R628, Welgedacht-plaas erfdeel 25, Dinokeng-Noord, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang