Boskoors Adventure Camps
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R628, Welgedacht-plaas erfdeel 25, Dinokeng-Noord, 1000, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Boskoors Adventure Camp bied groepverblyf op 'n wildplaas in Dinokeng-Noord in Gauteng. Hierdie eiendom is 'n ideale keuse vir groepe gaste of dit nou vir spanbou, skoolaktiwiteite of verjaarsdagpartytjies is.
Verblyf bestaan uit 6 hutte afhangende van die groep se behoeftes. Vier van die hutte het slaapplek vir 12 gaste, terwyl die ander 2 hutte slaapplek vir 3 gaste het. Die kamer beskik oor en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Gaste moet hul eie beddegoed en handdoeke saambring. Daar is skoon lakens op die beddens.
Gaste het toegang tot 'n eetarea, braaigeriewe, WiFi en veilige parkeerplek. Die eiendom bied 'n keuse tussen verskillende gratis avontuuraktiwiteite soos wateraktiwiteite, glip-n-gly, hindernisbaan, teikenskiet en diere opspoor, sowel as opvoedkundige aktiwiteite soos die identifisering van bome en voëls. Dié eiendom is sowat 32,3 km buite Pretoria waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.
Alle avontuuraktiwiteite is ingesluit behalwe spesiale wildritte en verfbal. Aktiwiteite en etes moet vooraf bespreek word. Vars tuisgemaakte maaltye kan teen 'n ekstra koste voorsien word. Kinders onder 3 eet gratis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Wilma Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- R628, Welgedacht-plaas erfdeel 25, Dinokeng-Noord, 1000, Gauteng
- Gaste dink Boskoors Adventure Camps het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R628, Welgedacht-plaas erfdeel 25, Dinokeng-Noord, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang