Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boskoors Adventure Camps

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R628, Welgedacht-plaas erfdeel 25, Dinokeng-Noord, 1000, Gauteng
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boskoors Adventure Camp bied groepverblyf op 'n wildplaas in Dinokeng-Noord in Gauteng. Hierdie eiendom is 'n ideale keuse vir groepe gaste of dit nou vir spanbou, skoolaktiwiteite of verjaarsdagpartytjies is.

Verblyf bestaan uit 6 hutte afhangende van die groep se behoeftes. Vier van die hutte het slaapplek vir 12 gaste, terwyl die ander 2 hutte slaapplek vir 3 gaste het. Die kamer beskik oor en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Gaste moet hul eie beddegoed en handdoeke saambring.

Gaste het toegang tot 'n eetarea, braaigeriewe, WiFi en veilige parkeerplek. Die eiendom bied 'n keuse tussen verskillende gratis avontuuraktiwiteite soos wateraktiwiteite, glip-n-gly, hindernisbaan, teikenskiet en diere opspoor, sowel as opvoedkundige aktiwiteite soos die identifisering van bome en voëls. Dié eiendom is sowat 32,3 km buite Pretoria waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wilma Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • R628, Welgedacht-plaas erfdeel 25, Dinokeng-Noord, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Boskoors Adventure Camps het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R628, Welgedacht-plaas erfdeel 25, Dinokeng-Noord, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e41dda82bb02caf8914a402696edc77615b529321c3a1aff09ba27a259d6f1a9ddb14e4ee6ca6edd290fd97608c8b0ae267?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 R628 Welgedacht Farm Portion 25 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.484399988024 28.453366716583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang