Boskop Lodge
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R507, Boskop Plaas, Delareyville, 2770, Noordwes
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boskop Lodge bied ’n rustige oord op ’n plaas aan die buitewyke van Delareyville, ’n klein plaasdorpie in die Noordwes. Die plaas is die tuiste van verskeie wild wat gaste tydens wildritte kan sien.
Verblyf word in ’n drieslaapkamerhuis of tweeslaapkamer-eenheid gebied. Die drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan tot 10 gaste en het ’n kombuis wat goed toegerus is vir basiese selfsorgbehoeftes. Die tweeslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en bied slegs verblyf.
Gaste is welkom om die braaigeriewe op die plaas te gebruik of die koffiewinkel op die perseel te besoek. Verdere geriewe sluit ’n speelgrond vir kinders in, ’n konferensie- en funksie-venue asook veilige parkeerplek.
Doendinge in die area sluit swem. gholf, tennis, toere van historiese besienswaardigehede, bootritte, visvang en voëlkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Elne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R507, Boskop Plaas, Delareyville, 2770, Noordwes
- Gaste dink Boskop Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R507, Boskop Plaas, Delareyville, 2770, Noordwes