Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boskoppie Lion & Tiger Reserve

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 22 resensies vir Boskoppie Lion & Tiger Reserve
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Jo V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo V

Gerieflik en waarde vir geld.

Baie lekker gebly en die verskeidenheid diere is lekker vir die kinders.

Madelene O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelene O

Rustig en uniek.

Ja, baie lekker. Vriendelike mense.

Anne C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anne C

Amazing cats.

Amazing to be so close to those beautiful cats. The accommodation was a bit rustic for the price. But overall great stay. Thank you.

Ria B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ria B

Pragtige leeuplaas. Akkommodasie ongelukkig oud en afgeleef.

Pragtige reservaat, lieflike uitsig, netjiese leeukampe. Akkommodasie is ongelukkig oud en afgeleef, groot jammerte. Netjies, skoon, personeel vriendelik en behulpsaam.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Johan S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan S

Uiters teleurgesteld, 'n dag vroeër gery.

Plek was stowwerig, braai-area weke gelede skoongemaak. Potte en panne oud en beskadig, geen pierings, klein bordjies, chalet is vir 12 mense en daar is net 4 wynglase, een glasopskepbak. Alhoewel dit as volbespreek gewys het was ons die enigste gaste. Toe ons uit die parkeerarea beweeg het is daar op ons geskreeu, toe ek foto's wou neem het een op ons geskreeu: "Don't do that!"

Janine M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Die was asemrowend. En die toergids is baie aangenaam, sal beslis weer gaan.

Al probleem wat daar was, is die gaste wat langs ons ingeboek het en die gaste langs hulle het vreeslik geraas en gekuier en dit is onaanvaarbaar. Ons het niks geslaap nie want hul het deur die nag gekuier en baklei. Maar verder was die kuier baie aangenaam. Hul kan wel 'n steak bedien of bietjie uitbrei met hul spyskaart.

Aletta P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta P

I did go 6 years ago. Nothing could stop me from going again and again.

6 years ago it was the best place to go to, and I wanted to go again. I'm so glad that I made that decision. It changed my life, my way of seeing things in a positive way and it helped me choose what to do in the future. In everything we did there, I will give the staff full stars for the food, their friendly faces, the help and friendship, the tour, the food (excellent) the manager, Liberty, that went out of his way, in tough times with the power outages from Eskom, these people did know what they were doing under much pressure. I am going again. The fresh air, and the feeling of being safe between all those beautiful big cats. You're the best. Thanks for everything.

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Bok V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bok V

Pragtig met die Leeu's wat brul in die aande.

So lekker om weer daar te bly en die leeus te sien en hoor.

Jolanda B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda B

Prentjiemooi.

Was awesome om in nr. 4 te bly, die leeus se gebrul te hoor en te sien as hul langs die draad verbystap. Toer was baie interessant met Steward wat ons heelwat geleer het.

Lizette L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L

'n Fantastiese belewenis.

Ons het elke oomblik geniet.

Hoogveld Boerdery Beleggings H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hoogveld Boerdery Beleggings H

Wonderlik. Sal beslis weer daar bly.

Dit was 'n wonderlike plek met die leeus wat jou dophou terwyl jy vleis braai. Die huisie is goed toegerus en skoon. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Jozua E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jozua E

Lekker bos wegbreek!

Heerlike wegbreekplek vir ‘n naweek met familie. Nie elke dag dat jy ‘n braaivleis vuur kan geniet met die gebrul van leeus as agtergrond nie!

Sandra B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra B

Onvergeetlik.

Baie lekker gekuier - versot op rustigheid en gebrul van leeus.

Gert R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R

Ongelooflike ervaring by hartsmense wat omgee vir die natuur.

Dit was voorwaar 'n heerlike oornag-akkommodasie. Volgende keer bly ons beslis langer om die toer saam met die gids mee te maak en die werking by Boskoppie te kan ervaar. Dankie vir hartlike ontvangs ook van die leeus in die leeukamp wat ons kom groet het.

Karin W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W

Baie oulik.

Jy is omring met leeus, baie oulik.

Magda S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Beslis 'n plek om weer te besoek! Netjiese verblyf met die natuur by jou!

Fantastiese plek, sal dit beslis vir iemand aanbeveel. Beplan om self binnekort weer te besoek, aangesien ons twee funksies die naweek in Kroonstad gehad het, het ons minder tyd daar spandeer as wat ons graag sou wou. My kleinseun was in trane toe ons daar vertrek met die woorde. "This is my happy place, I want to stay here". Die leeus was slegs 5 m van ons huis. Verlang klaar na die rustigheid!

Willie G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie G

Awesome and beautiful adventure.

We enjoyed it a lot and it's beautiful.

Sanet S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Sanet S

Dit was vol miere en die kombuiskas vol kokkerotte...werklik onaangenaam.

Ons is deur 2 blikke gif vir die miere en kon glad nie kos in die kombuis voorberei nie. Daar was kakkerlakke in die kas, die kraan die badkamer was besig om los te kom. Vir die prys wat betaal word kan daar darem skoonmaakdienste wees...siende daar daar geen besem was om self skoon te maak nie.

Hannes L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L

Uitstekend!

Besonderse uitsig, stil aande met leeus wat mens wakker brul, netjiese kamers/eenhede! Gaan beslis weer gaan!

Wayne S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S

Uitstekende verblyf en omgewing.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Boskoppie. Kamer 4 was perfek, stil en reg by die draad waar ongeveer 9 leeus en tiere vir ons kom groet het gedurende ons braai. Ons kamer was skoon en gemaklik en het al ons benodigdhede voorsien. Die dame wat ons toer gedoen het was op punt met haar kennis van die diere.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edenville-weg R34 (S276), Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd234e898207742c274f896787afa50bbd7c8630fb56bcfe571000c61b9a426e670c309fe02580e98a49764be0e8b3587ab76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 R34 Edenville Road (S276) Kroonstad 9499 Vrystaat 021 201 8901 07:00-19:00 10:00 -27.623913192178 27.355208040344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang