Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boskoppie Lion & Tiger Reserve

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Jo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gerieflik en waarde vir geld. Baie lekker gebly en die verskeidenheid diere is lekker vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelene O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustig en uniek. Ja, baie lekker. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Amazing cats. Amazing to be so close to those beautiful cats. The accommodation was a bit rustic for the price. But overall great stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ria B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Pragtige leeuplaas. Akkommodasie ongelukkig oud en afgeleef. Pragtige reservaat, lieflike uitsig, netjiese leeukampe. Akkommodasie is ongelukkig oud en afgeleef, groot jammerte. Netjies, skoon, personeel vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Mei 2023

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.2
Okt 2023

Uiters teleurgesteld, 'n dag vroeër gery. Plek was stowwerig, braai-area weke gelede skoongemaak. Potte en panne oud en beskadig, geen pierings, klein bordjies, chalet is vir 12 mense en daar is net 4 wynglase, een glasopskepbak. Alhoewel dit as volbespreek gewys het was ons die enigste gaste. Toe ons uit die parkeerarea beweeg het is daar op ons geskreeu, toe ek foto's wou neem het een op ons geskreeu: "Don't do that!"

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Janine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Die was asemrowend. En die toergids is baie aangenaam, sal beslis weer gaan. Al probleem wat daar was, is die gaste wat langs ons ingeboek het en die gaste langs hulle het vreeslik geraas en gekuier en dit is onaanvaarbaar. Ons het niks geslaap nie want hul het deur die nag gekuier en baklei. Maar verder was die kuier baie aangenaam. Hul kan wel 'n steak bedien of bietjie uitbrei met hul spyskaart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta P
Kort verblyf
4.4
Des 2022

I did go 6 years ago. Nothing could stop me from going again and again. 6 years ago it was the best place to go to, and I wanted to go again. I'm so glad that I made that decision. It changed my life, my way of seeing things in a positive way and it helped me choose what to do in the future. In everything we did there, I will give the staff full stars for the food, their friendly faces, the help and friendship, the tour, the food (excellent) the manager, Liberty, that went out of his way, in tough times with the power outages from Eskom, these people did know what they were doing under much pressure. I am going again. The fresh air, and the feeling of being safe between all those beautiful big cats. You're the best. Thanks for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jul 2022

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Bok V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Sep 2021

Pragtig met die Leeu's wat brul in die aande. So lekker om weer daar te bly en die leeus te sien en hoor.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edenville-weg R34 (S276), Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd234e898207742c274f896787afa50bbd7c8630fb56bcfe571000c61b9a426e670c309fe02580e98a49764be0e8b3587ab76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 R34 Edenville Road (S276) Kroonstad 9499 Vrystaat 021 201 8901 07:00-19:00 10:00 -27.623913192178 27.355208040344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang