Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boskruin Oasis

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Basiese Ekonomiese Kamer
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie basiese kamer het 'n dubbelbed, 'n badkamer langsaan met 'n bad, stort en 'n toilet, TV, mikrogolf, yskas, 'n koffie- en teestasie, gratis WiFi en genoeg veilige parkeerplek. Die eenheid is baie rustig en privaat aan die agterkant van die hoofhuis met sy eie ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Huisreëls

Pendeldienste is beskikbaar indien dit gereël word teen ’n ekstra koste.
Skoonmaakdienste en sanitasie is by die koste ingesluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tuinkamer
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is stylvol, privaat en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer lei na die tuin en swembad-area met 'n klein terras tussen die bome waar jy kan ontspan en die voëllewe geniet. Die kamer het ook 'n TV met DStv, 'n yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Pendeldienste is beskikbaar indien dit gereël word teen ’n ekstra koste.
Skoonmaakdienste en sanitasie is by die koste ingesluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
UpStairs Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R1 070
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die UpStairs Gesinskamer is op die boonste verdieping van die eienaar se huis en het 'n privaat ingang. Die kamer het 2 beddens met slaapplek vir 4 gaste. Die solder bestaan uit 'n TV-kamer met Netflix en DStv, 'n kantoor, kombuisie, mikrogolf, aparte toilet, stort, dubbelbed en 'n ekstra lang koningingrootte-bed. Daar is ook 'n balkon waar gaste mag rook. Die perseel het oorgenoeg parkeerplek.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Huisreëls

Pendeldienste is beskikbaar indien dit gereël word teen ’n ekstra koste.
Skoonmaakdienste en sanitasie is by die koste ingesluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castleweg 4, Boskruin, Randburg, Johannesburg, 2188, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4NjRhMTk4LTIwNTYtNGVjNC1hY2ZkLTYzMDVjMTQ2NDJiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 4 Castle Road Boskruin, Randburg 2188 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.084912409008 27.953192157078

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang