Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosnessie @ Boknesstrand

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daniel Scheepers 109, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Bosnessie @ Boknesstrand is 'n selfsorghuis wat perfek is vir die hele gesin of 'n groep vriende in die kusdorpie Boknesstrand. Die huis is ideaal vir 'n rustige wegbreek stapafstand vanaf die strand.

Die huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n aparte woonstel. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die woonstel is 'n oopplan-kamer met 2 dubbelbeddens en 'n stapelbed.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV, asook gratis WiFi.

Die leefarea lei na 'n onderdakbraai-area met sitplek. Daar is geleenthede vir visvang en fietsry, verskeie restaurante en bergfietsroetes naby die huis.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

6

2 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Bad

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Daniel Scheepers 109, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daniel Scheepers 109, Boknesstrand, 6189, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bbf149e2aa4ccaa23c4b48584407801699ea39b75eefb665cf768eb9d2a9b2abd8d97f65812dae682eee0be05aca2173435?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12) 109 Daniel Scheepers Boknesstrand 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.725540401249 26.580113221426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang