Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosplasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Helet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Bosplasie
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Daniel R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel R

Excellent.

We loved it. Great place, the animals were a treat.

Bianca C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C

Amazing and relaxing.

What an amazing stay. Perfect place to unwind with the family. Kitchen is small but can be worked around with everything you need provided. Will definitely be visiting again.

Hannelie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C

Absoluut fantasies.

Ons het Bosplasie verskriklik geniet. Baie dankie aan Helet vir al die nodige inligting en vriendelikheid. Tannie het ons baie welkom laat voel en geen moeite is ontsien om ons te help nie. Sy is 'n opregte juweel. Ons is kinders regte stadsjapies en vir hulle was die diere 'n fees gewees. Hulle kon nie vroeg genoeg opstaan om te sien watter diere vir ons buite wag nie. Die stilte en rustigheid was heerlik. Ons sal vir seker Bosplasie aanbeveel en sal ook vir seker in die toekoms weer daar tuis gaan. Dit is sentraal na die winkels toe en ook na die Kruger Park toe. En sou jy nie Kruger Park toe gaan nie, is daar meer as genoeg om te sien net daar waar jy bly en veral langs die rivier waar jy dan ook by Kruger is. Baie dankie Bosplasie dat ons kon gaan rus by jou en aan die diere wat elke dag vir ons kom kuier het. Dit het ons kuier net nog meer spesiaal gemaak. Ons het met swaar harte gister gegroet.

Elizma P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma P

Wonderlik

Dit was wonderlik, my 2 dogters het dit vreeslik geniet.

Jheryl-line F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jheryl-line F

Waarde vir jou geldjies.

Heerlike kuier die nag apies, zebras, wilde beeste, bos varke, kudus en bokkies beleef op ons stoepie. Dankie vir die vriendelike verwelkoming.

Alida V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida V

Rustig en heilsaam.

Rustige atmosfeer met al die diere wat kom kuier.

Beyers B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers B

Ons het heerlik gebly by Bosplasie en die advies oor kossies wat vir hulle gegee mag word het gesorg vir 'n fantastiese ervaring. Die dame wat ons ontvang het het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

Die huisie is bekostigbaar en ons het heerlik geslaap. Die boma is 'n groot pluspunt as jy hou van laataande om die vuur. Die badkamer en kombuisie is wel klein, maar as almal goeie verstandhouding het wie wanneer in die kombuis gaan werk of die badkamer gebruik is dit nie 'n probleem nie. Onthou net om skottelgoedseep, ekstra swartsakke, drinkbare water en muskietafweerder saam te bring (die klein winkeltjie in Marlothpark is bietjie duur), alhoewel "pellets" vir die bokke en blouwildebeeste daar gekoop kan word, sowel as voëltjiesaad. Hou deure toe vir stoute apies, want as hul eers eiers in die hande gekry het gooi hul jou met die eiers!

Marilize G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize G

Ek sal Bosplasie sterk aanbeveel vir 'n heerlike kuier in Marloth park.

Die verblyf was soos adverteer. Skoon en netjies, kombuis goed toegerus, en alles in werkende toestand. Die eienaars het moeite gedoen dat die wild by die huisie kom inloer.

Jacques E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jacques E

Was heerlik vir 'n wegbreek.

Daar was 'n paar dinge.

Mapheke Paulina M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mapheke Paulina M

Everything was perfect.

We really enjoy ourselves at Bosplasie, we will come back.

Karin V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Ons kuier by Bosplasie was heerlik! Ons sal beslis dit vir vriende aanbeveel en ook weer self te gaan.

Daar is alles wat mens nodig het en meer. Jy bring letterlik jou klere en ontspan! Dankie Bosplasie, julle het ons baie hartlik verwelkom.

René B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
René B

Net om te rus.

Heerlik gekuier saam met ons kinders en vriende. Diere baie mak en as hulle eers agterkom daar word kos uitgedeel, kom maak hulle elke oggend vroeg en laat middag 'n draai.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Liesl K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl K

A wonderful bush experience.

What a wonderful destination for a holiday. Everything you could need and more. Only a few min drives from crocodile bridge gate. The animals came to visit, from mongoose to kudu and wildebeest, bushbabies and bushbuck. Lovely restaurants in the area too for when you want a night off.

Bosplasie se terugvoer

Thank you so much for the review Liesl. We do love sharing the love of nature with other. Glad you had a good stay, hope to see you again.

Bosplasie
Eileen B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen B

Baie lekker gebly - goeie waarde vir geld.

Die toerusting is oud en van die heel goedkoopste. Die eienaar kan dalk daaraan dink om dit op te gradeer, bv die braairooster en breekgoed.

Bosplasie se terugvoer

Dankie vir jou resensie Eileen, ek is baie bly julle het lekker gekuier. Ons sal kyk na die opgradering van ons breekware.

Bosplasie
Jan S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Heerlik.

Wild op voorstoep 'n belewenis. Heerlike braai-area.

Sarel G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel G

Ons sou 4 volwassenes en drie kinders wees, maar net ek en my vrou het uitendelik gegaan en alles was reg vir ons.

Ons sou 4 volwassenes en drie kinders wees, maar net ek en my vrou het uitendelik gegaan en alles was reg vir ons, maar ek dink as ons meer mense was sou die een badkamer dalk in te groot aanvraag gewees het en die stoep 'n bietjie klein, aangesien dit baie gereën het. Dit is nie 'n "deal breaker" nie, maar sou dalk bietjie moeilik geraak het.

Mariaan V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mariaan V

Lekker in Marloth Park gekuier.

Swembad vuil nie skoongemaak nie. Stortkop stukkend, bure het nuwe stortkop vir ons geleen. Skoon handdoeke was belowe wat nie geruil was nie. Geen werksoppervlak in kombuis nie.

Bosplasie se terugvoer

Mariaan, ek is so jammer hieroor. Ons sal dadelik reël dat daar hieraan aandag gegee word.

Bosplasie
Jorge O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorge O

Very relaxed, excellent - lots of game came around, we loved every moment of our stay.

Place was being renovated on the outside. Inside small, a bit outdated but cozy, perfect for a quick break away for a couple. The bush babies visits were a highlight, the boma area is well designed and lovely and we had many nights of fires and braais. Thank you very much Leresia.

Yolandi R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi R

Lekker sielsrus-verblyf.

Die huis was netjies, gerieflik en veilig. Die ligging is fantasties en 'n middagstappie na die rivier was gemaklik. Ons het elke dag viervoetige kuiergaste gehad. Dankie Helet en tannie Liresia vir jul wonderlike gasvryheid. Sal julle beslis weer besoek.

Chantelle D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D

Amazing ervaring.

Dit was regtig amazing, al die diere wat vir ons kom kuier het en wat ons kon voer en bekyk, als was lekke.

Ann A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann A

Beautiful accommodation, serene nature, lovely people to have communicated with.

I wish to to thank Helet for sharing her beautiful piece of heaven on earth with us. And thank you to Liresia for the meet and greet, the kids really enjoyed themselves. They loved the pool and the animals, we loved them.

Alicia V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V

Dit was 'n heerlike wegbreek.

Die huisie is netjies en naby die rivier geleë wat perfek is vir 'n middagstappie.

Bosplasie se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet, Alicia. Kom kuier gerus weer.

Bosplasie
Rika A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rika A

Aagenaam en rustig.

Ons was 5 gaste en het gemaklik gebly in Bosplasie, alles wat ons benodig het, was daar. Die ervaring was fantasties. Het elke dag 'n toeloop van vier-voetige besoekers gehad, wat ons verstom gelaat het. Sal Bosplasie beslis aanbeveel vir die wat wil wegbreek en opsoek is na ietsie anders as net die gewone.

Bosplasie se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, Rika. Dit is so 'n seën om die vier-voet-vriende so op jou voorstoep te kan hê.

Bosplasie
Karen R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen R

Bietjie klein, maar genoeg plek vir almal.

Die huistoe was mooi skoon, ons het wel uit gas uit gehardloop die tweede aand waar ons die kinders moes stort met koue water. Beter voorsorg moes getref geword het. Die trappe kort ook bietjie instandhouding, voel bietjie onstabiel.

Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 7)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 2882, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY6cqRFgvYrby22rQkANENenoeHbYheINvuplhRrAIdnbVcZvwC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 7) 25 5 1 5 2882 Tarentaal Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.337480898565 31.795919537544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang