Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosplasie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Daniel R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Excellent. We loved it. Great place, the animals were a treat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Amazing and relaxing. What an amazing stay. Perfect place to unwind with the family. Kitchen is small but can be worked around with everything you need provided. Will definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Absoluut fantasies. Ons het Bosplasie verskriklik geniet. Baie dankie aan Helet vir al die nodige inligting en vriendelikheid. Tannie het ons baie welkom laat voel en geen moeite is ontsien om ons te help nie. Sy is 'n opregte juweel. Ons is kinders regte stadsjapies en vir hulle was die diere 'n fees gewees. Hulle kon nie vroeg genoeg opstaan om te sien watter diere vir ons buite wag nie. Die stilte en rustigheid was heerlik. Ons sal vir seker Bosplasie aanbeveel en sal ook vir seker in die toekoms weer daar tuis gaan. Dit is sentraal na die winkels toe en ook na die Kruger Park toe. En sou jy nie Kruger Park toe gaan nie, is daar meer as genoeg om te sien net daar waar jy bly en veral langs die rivier waar jy dan ook by Kruger is. Baie dankie Bosplasie dat ons kon gaan rus by jou en aan die diere wat elke dag vir ons kom kuier het. Dit het ons kuier net nog meer spesiaal gemaak. Ons het met swaar harte gister gegroet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma P
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Wonderlik Dit was wonderlik, my 2 dogters het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jheryl-line F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Waarde vir jou geldjies. Heerlike kuier die nag apies, zebras, wilde beeste, bos varke, kudus en bokkies beleef op ons stoepie. Dankie vir die vriendelike verwelkoming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alida V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Rustig en heilsaam. Rustige atmosfeer met al die diere wat kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Beyers B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Ons het heerlik gebly by Bosplasie en die advies oor kossies wat vir hulle gegee mag word het gesorg vir 'n fantastiese ervaring. Die dame wat ons ontvang het het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Die huisie is bekostigbaar en ons het heerlik geslaap. Die boma is 'n groot pluspunt as jy hou van laataande om die vuur. Die badkamer en kombuisie is wel klein, maar as almal goeie verstandhouding het wie wanneer in die kombuis gaan werk of die badkamer gebruik is dit nie 'n probleem nie. Onthou net om skottelgoedseep, ekstra swartsakke, drinkbare water en muskietafweerder saam te bring (die klein winkeltjie in Marlothpark is bietjie duur), alhoewel "pellets" vir die bokke en blouwildebeeste daar gekoop kan word, sowel as voëltjiesaad. Hou deure toe vir stoute apies, want as hul eers eiers in die hande gekry het gooi hul jou met die eiers!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Ek sal Bosplasie sterk aanbeveel vir 'n heerlike kuier in Marloth park. Die verblyf was soos adverteer. Skoon en netjies, kombuis goed toegerus, en alles in werkende toestand. Die eienaars het moeite gedoen dat die wild by die huisie kom inloer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2023

Was heerlik vir 'n wegbreek. Daar was 'n paar dinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Karin V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Ons kuier by Bosplasie was heerlik! Ons sal beslis dit vir vriende aanbeveel en ook weer self te gaan. Daar is alles wat mens nodig het en meer. Jy bring letterlik jou klere en ontspan! Dankie Bosplasie, julle het ons baie hartlik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Helet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 7)
Vanaf R900
R900 R810
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 2882, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY6cqRFgvYrby22rQkANENenoeHbYheINvuplhRrAIdnbVcZvwC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 7) 25 5 1 5 2882 Tarentaal Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.337480898565 31.795919537544

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang