Bosplasie
Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tarentaalstraat 2882, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
-
Vanaf
R900R810 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Bosplasie skuil in die ongerepte bosveld van Marloth Park, wat aan die suidpunt van die Krugerwildtuin grens.
Hierdie grasdakhuis beskik oor 1 slaapkamer, 'n solderarea en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die solderarea het 3 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Die solder lei ook na 'n balkon. Op versoek kan 'n addisionele persoon op die enkelbed in die leefarea slaap.
Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei te stoor.
Van die leefarea af lei 'n onderdakstoep met sitplek buite en 'n plonspoel. Die eenheid het ook 'n boma met braaigeriewe.
Marloth Park is die tuiste van 'n verskeidenheid wild wat vry rondloop, soos vlakvarke, kameelperde, koedoes, rooibokke, sebras en voëllewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Helet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Tarentaalstraat 2882, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Bosplasie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tarentaalstraat 2882, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang