Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosrand Glamping

Tentekamp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Ben V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Die uitsig! Baie netjies. Bring jou verkyker om die meeste uit die uitsig te kry. Baie stil, ń plek vir kopskoonmaak en stiltetyd.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morkel B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Fantastiese kuierplek. Pragtige natuur op jou voorstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Baie lekker wegkom uit die gewoel van die stadslewe! Baie rustige kuierplek. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Rustigheid in die bosveld. Ons het heerlik gekuier by Bosrand Glamping. Goeie diens en goeie aanwysings. Mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Prentjiemooi gemeng met rus en vrede. Net wat ons nodig gehad het, wegbreek van alles in 'n rustige plaas atmosfeer, pragtige uitsig, baie mooi wild, goed toegeruste tente. Baie vriendelik deur Kobus ontvang, en sodra jy op die stoep voor die tent gaan sit, word jy rustig en alle sorge verdwyn. Sal vir seker weer die stukkie hemel in die Vrystaat gaan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Awesome. Excellent, would recommend it to any person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diederik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Baie lekker. Baie stil, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Wat 'n ongelooflike, sielsalige naweek in die natuur! Vir seker aan te beveel. Ideale wegbreek in die natuur, maar met die nodige luuksheid. Absoluut die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaqueline W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Te lekker. Glamping is definitief my nuwe favourite ding om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard B
Kort verblyf
5.0
Aug 2021

Sien sterre. Die stilte, om naby en in die natuur te wees, en Kobus as 'n gasheer te kry, was vir drie dae 'n verrykende ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R70, Braklaagte Plaas, Ventersburg, 057, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4iaMCvNsj9PUwq6QQDVSshjve35BB6H1tmh1YtfurZBFgjs118?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 R70 Braklaagte Farm 057 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.08990918172 27.283306582253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang