Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosrand Glamping

Tentekamp

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Bosrand Glamping
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ben V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Die uitsig! Baie netjies.

Bring jou verkyker om die meeste uit die uitsig te kry. Baie stil, ń plek vir kopskoonmaak en stiltetyd.

Morkel B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Morkel B

Fantastiese kuierplek.

Pragtige natuur op jou voorstoep.

Johan R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Baie lekker wegkom uit die gewoel van die stadslewe!

Baie rustige kuierplek. Vriendelike ontvangs.

Pieter P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Rustigheid in die bosveld.

Ons het heerlik gekuier by Bosrand Glamping. Goeie diens en goeie aanwysings. Mooi uitsig.

Nico G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico G

Prentjiemooi gemeng met rus en vrede.

Net wat ons nodig gehad het, wegbreek van alles in 'n rustige plaas atmosfeer, pragtige uitsig, baie mooi wild, goed toegeruste tente. Baie vriendelik deur Kobus ontvang, en sodra jy op die stoep voor die tent gaan sit, word jy rustig en alle sorge verdwyn. Sal vir seker weer die stukkie hemel in die Vrystaat gaan besoek.

Pieter N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

Awesome.

Excellent, would recommend it to any person.

Diederik V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diederik V

Baie lekker.

Baie stil, rustige omgewing.

Corne M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M

Wat 'n ongelooflike, sielsalige naweek in die natuur! Vir seker aan te beveel.

Ideale wegbreek in die natuur, maar met die nodige luuksheid. Absoluut die moeite werd.

Jaqueline W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaqueline W

Te lekker.

Glamping is definitief my nuwe favourite ding om te doen.

Bernard B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard B

Sien sterre.

Die stilte, om naby en in die natuur te wees, en Kobus as 'n gasheer te kry, was vir drie dae 'n verrykende ervaring.

Carin W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin W

Wens die naweek was langer.

Fantasties, vriendelik.

Melanie P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P

Beautiful view of the valley, lovely sunset and warm cosy fire..

The braai packs provide was delicious and fire wood for the braai and indoor fireplace more than enough. Gracious hosts in Vivienne and Kobus.

Surene K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Surene K

Heerlik, rustig en stil.

'n Uitstekende plek as jy weer mens wil word.

Riaan J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J

Eienaars het baie moeite gedoen en het ons altyd welkom laat voel. Dit was baie rustig.

Ons het deur die webtuiste bespreek wat ons 'n gerustheid gegee het dat dit 'n heerlike paar dae sou wees.

Deon B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Heerlike, ontspanne naweek in die natuur!

Ons het 'n heerlike wegbreeknaweek saam met vriende gehad! Die tente is netjies en slim uiteengesit met meer as genoeg privaatheid tussen buur-tente. Die boma is 'n wonderlike kuierplek en die kombuis is ingerig met alles wat mens nodig het. Die wild is soggens omtrent óp jou voorstoep! Die eienaar het ons op 2 wildritte gevat en dit was wonderlik om so naby die troppe buffels en kameelperde te wees. Aan te beveel vir enige paartjies of vriende wat 'n lekker low key, ontspanne en gesellige naweek in die veld en onder die sterre wil geniet.

Magda P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P

Uitstekende diens.

Sal beslis weer soontoe gaan.

Lorna D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna D

Fantastic on every level!

This is a true gem! The hosts went above and beyond. The venue is 5 star. My tent was spacious and stunning! The main communal lounge and kitchen area is chilled and lovely and so is the braai area. I would highly recommend this new venue. I have stayed at various places whilst travelling between Ballito and Cape Town and this one tops them all ─ such value for money. Even though it was a little off the route to Cape Town, it was so worth it! I can't wait to go back as a group and do a game drive. All the old establishments can learn from these hosts who clearly have a passion for their venue and people which I found lacking at the other venues!

Madelé G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Madelé G

Heerlike gesintyd!

Absolute waarde vir geld. Vir seker 'n versteekte diamant. Braaipakke is heerlik. Regtig net n aangename ervaring.

Shirley S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley S

Fantastic hospitality.

Good welcome, help with bags, boma fire and braai. Offer of game drive at very reasonable rates. Sadly we had a couple of elderly friends who found the walk to the tent a bit far with steps up to the rooms. Accommodation was fantastic, comfortable and clean with everything provided that one might need. We were not informed of the bad road.

Bosrand Glamping se terugvoer

Hi, Shirley, on the Travelground quotation it states that the guests will have to travel on a gravel road. I am sorry that the road was so bad, we did have a lot of rain the last couple of months and the road could not be scraped due to heavy rains.

Bosrand Glamping
Maria B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria B

Exceeding expectations!

Bosrand Glamping was a pleasant surprise in every way. The environment is beautiful, the hosts’ service was excellent. The accommodation is thoughtfully designed, neat and quality is evident in everything. We returned and will definitely be back again.

Dirk V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Puik gewees. Bosveld kan in die Vrystaat ook mooi wees.

Kobus was vriendelik en alles mooi verduidelik. Tenthuisies was baie gemaklik.

Maria B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria B

Exceeded all expectations!

Die plekkie was die heerlikste verassing. Alles is met soveel sorg voorberei, kwaliteit-beddegoed en alles wat daarmee saamgaan. Die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons verblyf positief te laat verloop. Ons het reeds weer geboek!

Suzelle L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle L

Stukkie wildernishemel.

Bosrand was ‘n heerlike verassing. Die eienaars het soveel moeite gedoen om ons te verwelkom en seker te maak ons geniet die verblyf. Die tente is fantasties ingerig, oral is die fokus op gemak sigbaar - van die sonkragliggies om paadjies te verlig, tot die lekker kussings op die houtbankies. Oorweeg Bosrand gerus vir ‘n ontspanne langnaweek weg van die beskawing.

Dan M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dan M

Asemrowende, pragtige uitsig. Tent-akkommodasie is besonders goed ingerig.

Plaas is besonder goed versorg, akkommodasie is van die beste wat ek al ervaar het, eienaar en sy vrou is baie vriendelik en behulpsaam, altyd bereid om te help. Bosrand Clamping is die plek om heen te gaan as jy rustig en naby die natuur te wees.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R70, Braklaagte Plaas, Ventersburg, 057, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4iaMCvNsj9PUwq6QQDVSshjve35BB6H1tmh1YtfurZBFgjs118?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 R70 Braklaagte Farm 057 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.08990918172 27.283306582253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang