Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosrivier Campsite

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir Bosrivier Campsite
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Arnold S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold S

Groen, rustig en salig.

Dit is 'n mooi plek met gerieflike kampverblyf. Groen, rustig en omring deur die pragtige berge van die omgewing. Dit sou wel gaaf wees indien iemand by aankoms ons net kon ontvang en aan die plaas en omgewing bekendstel.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Good day Arnold,

Thank you for your review. I am so pleased you had a wonderful stay. Regarding the meet and greet, in your booking email and on our website, this is a self check-in.

We hope to see you soon,
Cedar Escape

Bosrivier Campsite
Ferial I - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ferial I

Our stay was enjoyable.

Very relaxing few days. Each site with its own bathroom and kitchen area was an absolute treat.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Good day Ferial,

We are so pleased you and your family enjoyed the brief break. We look forward to accommodating you in the future.

Warm regards,
Cedar Escape Team

Bosrivier Campsite
Skyla B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Skyla B

We will be back.

It was wonderful. The location was lovely. There was no signal, which allowed everyone to be off their devices. There was a lovely little stream. We had the campsite to ourselves, which made it even better.

Bosrivier Campsite se terugvoer

We are so happy that you had a wonderful stay.

Bosrivier Campsite
Francois G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois G

Mooi omgewing.

Kampterrein deurweek met water, niemand om ons te ontvang nie, moes terug hoofpad toe en inry by ander plaas om te hoor of iemand ons kan help. Kry toe 'n man langs die pad by trekker en doen navraag. Hy lig ons in dat hy die persoon met die sleutel is, maar hy was nie ingelig dat ons sou kom nie. Die selfoonnommers wat op die deur aangebring is, is waardeloos, want dit is WhatsApp-nommers en daar is nie ontvangs nie.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Hi Francois,

Goeiedag Francois, verskoning vir die nattigheid. Ons het vloede gehad en aangesien ons reg langs die rivier gebaseer is, was ons natuurlik met aansienlike water. In al die vorms en wanneer u (n) bespreking maak, word spesifiek gesê dat ons self check-in bedruif is. Wat die sleutels vir die plot betref, sal ek dit met die bestuur bespreek. Hulle was deeglik bewus. Ek het nooit enige telefoongesprekke ontvang nie. Ek het hierdie foon 24/7 en ontvang en maak enige uur oproepe. Weereens verskoning vir die wankommunikasie.

Groete, Deanne

Bosrivier Campsite
Barbara B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara B

We had a very pleasant, peaceful stay.

A litte input as to what was available to do in the district would have been helpful, but as we didn't specifically ask, we can't complain. They had had a flood shortly before our arrival and were busy repairing the damage, but did not allow the work to affect the quality of our stay.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Thank you, Barabara

We look forward to your next stay and will definitely have more sight-seeing info next time.

Warm Regards
Cedar Escape

Bosrivier Campsite
Michael M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Fantastic campsite, pleasure to be able to swim in river.

Booked whole campsite, river had great pools to swim in. Each campsite has own toilet/shower/kitchen.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Good day Michael,

A bit overdue but thank you for the wonderful review. We look forward to your next stay.

Cedar Escape Team

Bosrivier Campsite
Ivana V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivana V

Rustig,

Dit was baie lekker by Bosrivier. Ek en my man het dit geniet, die privaatheid van jou eie ablusiegeriewe is 'n pluspunt.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Goeie dag Ivana,

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit om julle weer te kan akkommodeer.

Cedar Escape Team

Bosrivier Campsite
Paul R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul R

Dit was goed.

Heerlik gekamp. Elke staanplek se eie geriewe is 'n definitiewe pluspunt. Lekker swemgate in rivier en algehele goeie ligging.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Goeie dag Paul,

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit om julle weer te kan akkommodeer.

Cedar Escape Team

Bosrivier Campsite
Johan O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Mooi en rugstig.

Die privaat ablusie geriewe is meer as voldoende en die ekstra afdak maak dit net soveel beter. Pragtige, stil en rustige plek nie te ver van Citrusdal af nie. Het baie lekker gekuier en gerus.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Goeie dag Johan,

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit om julle weer te kan akkommodeer.

Cedar Escape Team

Bosrivier Campsite
Pieter S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Rustig.

Die aparte ablusiegeriewe vir elke staanplek is 'n bonus.

Janca P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janca P

Ongelooflik! Asemrowend!

Bosrivier is die beste kampterrein wat ons nog ooit by was! Die ligging is ongelooflik, die rivier, die stilte! Ons sal beslis terug wees en dit aanbeveel aan enige persoon.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Goeie dag Janca,

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien uit om julle weer te kan akkommodeer.

Cedar Escape Team

Bosrivier Campsite
Amorique A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amorique A

Dit was baie lekker en rustig, beslis lekker vir ’n wegbreek.

Dit is baie gerieflik dat elke kampplek hul eie ablusieblok het. Ek sal definitief weer daar gaan kamp!

Bosrivier Campsite se terugvoer

Goeie More,
Dis wonderlike nuus!
Hoop om jul gou weer te sien.
Dankie

Bosrivier Campsite
Daniël V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniël V

Lekker rustig met stroompie se gekabbel in die agtergrond.

Net 5 staanplekke en ons het die hele plek vir onsself gehad. Die groot grasperk het as krieketveld, vlugbalveld en rugbyveld gedien, terwyl die bergstroompie lekker lafenis gebied het. Draf, bergfietsry en voëlkyk was ook aan die orde van die dag. Lekker gewees dat elke gesin hul eie badkamer gehad het en die groot afdakke is deeglik benut in die son en die reën.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Baie dankie Niel,
Hoop ons sien jou gou weer.

Bosrivier Campsite
Deborah S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah S

Was a fantastic weekend away, will definitely go back!

It was really nice to have our own ablution, electric plugs, shelves and storage space. The gas shower was a bit temperamental, either really hot or cold. The one basin didn't have a plug, which is not a problem, I could have brought one with. It's just surprising with all the details they do list in their notes, that it's not mentioned.

Elna S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S

Veilig, skoon en netjiese kampgrond met baie gawe en gasvrye eienaars.

Ons was 'n groep vriende wat 'n wonderlike naweek beleef het. Die plek was spotless, stil en rustig. Die perfekte wegbreek vir 'n groep vriende.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Hi Elna
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit regtig baie.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Baie dankie.

Bosrivier Campsite
Anita V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Baie netjies, aanbevelingswaardig. Stap- en fietsryroetes is 'n vermisting.

Sien sterre.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Baie dankie Anita vir jou kommentaar.
Hoop om jou gou weer te sien.
Sterkte vir 2021.

Bosrivier Campsite
Dewald B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald B

Baie lekker.

Lekker grasperke vir minders om te speel. Privaat ablusie en opwas geriewe is baie gemaklik.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Hallo Dewald
Baie baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Bly julle het lekker gekuier.

Bosrivier Campsite
Adrie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrie S

Gerieflik, netjies en skoon.

Gerieflik, netjies en skoon. Lekker poele om in te swem. Kinders het dit baie geniet.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Baie dankie! Hoop om julle weer te sien!

Bosrivier Campsite
Andre T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T

Dis 'n heerlike, rustige plek om te kamp.

Het ons week daar baie geniet. Dis pragtige kampterrein. Alles is skoon en die personeel is vriendelik en hulpvaardig.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Hi Andre
Baie dankie, ons waardeer dit baie en ek sal dit oordra aan ons wonderlike personeel.
Hoop om julle weer te sien.

Bosrivier Campsite
Pieter P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Daar is nie baie rustiger en skoner kampplekke as Bosrivier nie.

Alle verwagtinge oortref met ons eerste besoek aan Bosrivier Campsite. Baie dankie vir 'n onvergeetlike paar dae in die natuur op jul plaas. Sal ons vir seker weer sien.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Baie dankie.
Sien baie uit dat julle weer kom kuier.

Bosrivier Campsite
Meryl R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl R

Asemrowende ervaring once again!

Dis my tweede keer hier en ek sal sommer nog vele kere gaan. Awesome plekkie! Baie rustig en afgesonder.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Wonderful! I am so glad you enjoyed it so much and hope to hear again from you soon.

Bosrivier Campsite
Jan N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N

Intiem, asemrowende view, idillies langs die stroom, skoon, netjies en vreeslik gasvry.

Die kampplek is fantasties geleë, asemrowende uitsigte en wonderlike rustigheid langs die waterstroom. Alles netjies, intiem met net 5 staanplekke. Wonderlike ervaring.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Hallo Jan
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons hoop om julle gou weer te ontvang.
Dankie.

Bosrivier Campsite
Leon O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leon O

Baie aangename oord en gasvry mense, maar sal ongelukkig nie aanbeveel nie weens die lawaai van die aangrensende plaas volk en sekuriteitsoorwegings.

Die oord is lieflik en skoon. Dit is goed geleë langs 'n rivier. Aan die anderkant van die rivier, buite sig van die oord, woon die buurplaas se volk, wat tot Saterdagaand laat musiek gespeel het en weer Sondagoggend vroeg daarmee begin het. Dit het ons beslis uit die slaap uit gehou. A.g.v. die feit dat daar al voorheen saans insidente van diefstal aangemeld was, al het die oord 'n sekuriteitswag wat saans diens verrig, was ons maar skrikkerig vir elke geluidjie wat ons gehoor het. Dit is beslis nie die oord se skuld dat daar kriminele is nie, en hulle doen darem iets daaromtrent, maar dis jammer dat mens nie op jou gemak kan wees as jy in so rustige atmosfeer kamp nie. Die enigste rede waarom ek nie my familie of vriende sal aanbeveel om Bosrivier toe te gaan nie is a.g.v. die moontlikheid dat iemand by jou tent gaan probeer inkom as jy slaap en die buurplaas se werkers wat so lawaai.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Hi Leon
Indien ek geweet het van die lawaai sou ek verseker vir jou geld teruggegee het. Alhoewel ons geen beheer het oor mense wat by omliggende plase raas nie, sal jy by al die ander terugvoer op hierdie blad sien dat dit nie 'n algemene probleem is nie en eerder die uitsondering is.
Verder, ja, daar was al inbrake, maar vandat ons sekuriteit op die perseel het, was daar nog nie verdere probleme nie.
Ek is jammer jy het 'n slegte ervaring gehad met die geraas, maar daar was geen sekuriteits probleme tydens jou verblyf nie.
Dankie

Bosrivier Campsite
Caro L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caro L

Dit is 'n baie rustige en privaat kampeerarea weg van alle gewoel.

Ons sal vorentoe definitief weer van die verblyf gebruik. Nooit onveilig gevoel.

Nelius V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius V

Heerlik, skoon, mooi, rustig, lekker.

Wat 'n lekker plek. Klein, net 5 plekke, elkeen met sy eie toilet, stort en opwasplek. Dit is mooi skoon en die kampterrein is pragtig groen. Hope plek vir die kinders om te speel, stap en fiets te ry. Lekker dam en rivier om in te swem. Sal weer Bosrivier besoek.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Beste Neels,

Baie dankie vir jou terugvoer, dis wonderlik! Ons sien baie uit om jou weer by Bosrivier te verwelkom.

Bosrivier Campsite
Francois V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Rustige omgewing. Privaat ablusie. Skoon en netjies.

Heerlike rustige naweek spandeer op sitrusplaas. Staanplek met eie ablusie was skoon en netjies. Sal Bosrivier beslis weer besoek.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Hi Francois
Baie dankie.
Ons hoop om jou gou weer te sien.

Bosrivier Campsite
Georgia A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Georgia A

Heerlik gekamp! Perfek geleë langs die rivier met lieflike gras vir kinders om te speel.

Dis veilig, rustig, goed toegerus en die mense is gaaf. Sal dit beslis aanbeveel.

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Chevonne M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevonne M

Fantasties, te vinnig verby.

Ons was alleen daar wat alles soveel beter gemaak het. Die hele plek was oop vir ons. Geboue is baie mooi opgepas. Groen gras ens ens. Die eienaar en res van die personeel was altyd vriendelik en behulpsaam indien ons iets sou soek. My man beplan al klaar ons volgende kampnaweek by hulle.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Hi Chevonne
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering.
Ek hoop om gou weer van julle te hoor.
Ek is baie bly julle het dit geniet.

Bosrivier Campsite
Jacques V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Perfek.

Sien sterre.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop jy kom kuier sommer gou weer by ons.

Bosrivier Campsite
Ella M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella M

Very nice camper paradise!

Was very clean and neat. Absolute campers paradise!

Bosrivier Campsite se terugvoer

Thank you very much, hope you visit us again soon.

Bosrivier Campsite
Justine G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine G

It was a wonderful and peaceful experience.

It was a wonderful and peaceful experience with friendly and welcoming staff.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Thank you very much.
Please visit us soon.

Bosrivier Campsite
Constant H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constant H

Onvergeetlike ervaring.

Ons het onlangs by Bosrivier gaan kampeer, en ek het regtig 'n onvergeetlike tyd gehad. Bitter vriendelike mense en hulle hulpvaardigheid was absoluut fantasties. Ons kon egter net vir twee aande plek kry, maar sal in die toekoms vooruit bespreek om terleurstelling te voorkom. Terrein was bitter netjies en ander kampeerders was ook baie vriendelik en gaaf. Ek sien ongelooflik baie daarna uit om weer te gaan. Baie dankie.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Goeiedag Constant,

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer.
Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Dankie en heerlike dag verder

Bosrivier Campsite
Johannes V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V

Great setting with all you need for camping.

The place is peaceful and silent. You can make nice hikes in this area. The campsites are equipped with everything you need and more. Although there is no reception, everyday they check if you are still OK and if you need something.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Thank you for your review, Johannes. Hope you visit us again very soon.

Bosrivier Campsite
Corina M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corina M

Stunning campsite with outstanding facilities.

Stunning campsite, very well maintained, spotless facilities.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige kampterrein met uitstekende geriewe.

Pragtige kampplek, goed onderhou, uiters skoon geriewe.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Baie dankie Corina.
Ons hoop ons sien julle gou weer.

Bosrivier Campsite
Meryl R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Meryl R

Dit was 'n awesome wegbreek.

Dit was 'n ongelooflike ervaring om by Bosrivier te kamp. Ek sal beslis weer gaan. Sal baie mense inlig oor die plekkie. Dis jou geldjies werd.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Good day Meryl,

Wonderful news. Thank you for the wonderful review, hope to get another booking from you soon!

Bosrivier Campsite
Gert V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Uitstekende diens, baie netjies, baie lekker kampplek.

Was die lekkerste kamp-ervaring.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Baie dankie, kom besoek ons gerus weer!

Bosrivier Campsite
Magda V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Een van die beste kampeerterreine waar ons al was.

Baie netjiese terrein, baie skoon en gerieflike ablusiegeriewe. Goeie spasiëring van die staanplekke. Baie vriendelike, behulpsame diens. Het dit baie waardeer dat daar oor ons ontferm was! Hout wat ons bestel het is ook binne paar minute afgelewer. Baie gerusstellend om 'n nag wag te hê. Was ook heerlik ontspanne om op die klippe in die stroom te sit. Die enigste negatiewe gevoel was Sondagmiddagslapie wat nie kon plaasvind a.g.v. dagbesoekersfunksie en trekkerwa wat op en af op die terrein gery het. Die wind het ook verskriklik gewaai (seker tyd van jaar). Gedink as die tent nie goed vas was nie, sal ons dalk terug waai Kaapstad toe. Die advertensie noem 'n dam vir visvang, maar nie die ligging daarvan nie, want daar is nie een baie naby die terrein nie. Sal beslis weer besoek.

Bosrivier Campsite se terugvoer

Hi Magda
Baie baie dankie vir die mooi review wat julle gelos het.
Ek vra groot om verskoning vir die ongerief die Sondag middag. Ons het die kampplek uitverhuur en aan die mense gese slegs 12 mense en hulle moet 12h00 uitwees Sondag, asook geen geraas ens nie.
Ek was ongelukkig op verlof en was onder die indruk geplaas dat daar geen probleme was nie.
baie dankie dus dat u dit onder my aandag gebring het. Ek gaan aan u 'n voucher stuur vir 'n gratis nag.

Hoop om gou weer van u te hoor.

Lekker dag verder!

Bosrivier Campsite
Vanaf
Vanaf R685
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R685
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Allandale-plaas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0YTQ1YzJlLWJiNTUtNDEyNC1hNDdmLWI0YThkMWU4YTJmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R685 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 Allandale Farm Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 12:00 -32.633683333333 19.080188888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang