Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boston 10

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Joanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 35 resensies vir Boston 10
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Brandon G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon G

Great apartment with braai in the kitchen.

I stayed here for a week for business and this place was great. Within walking distance from a nice centre with a coffee shop and grocery store. The neighbourhood is nice and quiet. The host was great with check-in and communication. Definitely recommend staying here.

Cynthia C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia C

Lekker gebly.

Was 'n baie rustige plekkie, het die stilte regtig waardeer. Lekker gebly.

Natasha B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Huis weg van jou huis af.

Jy sal vir 'n paar dae hier kan oorbly en 'n paar plekke in die Kaap kan besoek. Dis redelik sentraal van meeste aantreklikhede.

Monika R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monika R

Dit was net 'n oornag maar baie lekker.

Baie lekker gebly, dankie.

Zenia R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zenia R

Rustig.

Oulike en veilige plekke. Sal definitief weer gebruik maak van Boston 10 vir verblyf.

Sanchia T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Sanchia T

Will speak to Monique.

I would like to call me on my cell (0722069442). She was the agent I was communicating with. I would like to explain my challenges and disappointments with her.

Sandra B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra B

Het gevoel soos tuiskoms.

Vriendelik, gasvry en baie behulpsaam. Veilige, stil omgewing. Goed ingerig.

Barend D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barend D

Was wonderlik gewees.

Sien sterre.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ralph V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ralph V

Die plek is baie netjies en skoon en voldoen aan 'n huis weg van jou huis. Dit was goed genoeg vir ons kort verblyf.

Genoeg vir 'n egpaar en hul twee kinders. Tekortkominge is dat die lugreëling nie gewerk het nie. Siende dat die Kaap koud was tydens ons verblyf was daar ook nie voorsiening gemaak vir alternatiewe verwarming nie alhoewel ons gevra het daarna. Die tweede oggend was die water ook koud en moes ons eers bel sodat die geyser aangesit kon word. Dit het ons byna laat gemaak vir 'n doktersafspraak.

Boston 10 se terugvoer

As gevolg van kragonderbrekings het geyser afgeskakel gedurende die nag. Dit het n tydjie geneem om warm te word. Was alreeds aangeskakel nadat krag aangekom het.
Lugversorger werk en maak koud maar krag is ongelukkig te duur om lugversorger heel nag te laat werk. Prys was baie bekostigbaar anders sal ek my tariewe aansienlik moet opskuif. Dink werklikwaar dis oral koud in die land.

Boston 10
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Leon S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Hemels, gemaklik en ontspannend.

Niekie is 'n host duisend, plek is goed toegerus en vir seker aanbeveelbaar aan enige reisiger. Alles was tops!

Nick S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick S

Net wonderlik.

Boston 10 is 'n huis weg van die huis af. Sal enige tyd weer daar bly en die eienaars is wonderlike mense.

Elzana B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana B

Ek was baie baie tevrede, pragtige plek!

Ek sal beslis weer hier gaan bly dit is baie netjies, skoon, rustige en die dekor en meubels is pragtig. Die ontvangs was ook baie vriendelik en baie behulpsaam. Daar is voorwaar alles wat jy mag benodig en die parkering is ook veilig.

Diana J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Diana J

Okei.

1. Wasmasjien word op foto geadverteer, maar is nie eers gekoppel nie. Ons moet dus ekstra uitgawes aangaan om klere te laat was omdat ons nie genoeg ingepak het nie (sou mos daar was). 2. Oond, maar oondpan pas nie eers daarin nie so kon dit ook nie gebruik. 3. Braai maar geen tange of bakke. Binnebraai se rooster pas nie ordentlik nie. Rooster paar keer met vleis afgeval. 4. WiFi sein bitter swak. Geen mop om vloere mee te was. Skoonmaakdienste is die 7de aangebied, ons is al van die 1ste af daar. Mooi plek, maar geriewe is glad nie op standaard nie.

Boston 10 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.
Ek sal seker maak dat alles waarvoor jy gevra het, opgedateer sal word

Boston 10
Angelique S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S

Regtig 'n oulike plekkie en die mooiste dekor!

Ons het baie lekker gebly.

Loriza B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loriza B

Lekker gebly

Plek is mooi skoon. Alles wat mens nodig het.

Martin B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin B

Aangenaam.

'n Netjiese en veilige gastehuis in 'n rustige omgewing.

Alinda D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alinda D

Baie gerieflik en sentraal.

Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars. Alles is netjies en skoon. Alles wat jy nodig het is daar. Heel gerieflik en sentraal.

Anemi S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anemi S

Skoon, gemaklike slaapplek. Meubels is netjies en plekkie is baie mooi.

Eienaar is 'n baie vriendelike dame. Ons het met aankoms baie welkom gevoel en het heerlik gebly daar.

Ansa H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa H

Ons het dit baie geniet.

Ons het ons verblyf baie geniet. Dis baie netjies, lekker ingerig met als wat mens nodig het, gerieflik naby nodige winkels en ook winkelsentrums. Baie vriendelike ontvangs en diens. Sal Boston 10 regtig aanbeveel.

Emelisa M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelisa M

Alles was perfek en onsettend netjies.

Ons het baie lekker en veilig gebly. Daar is letterlik alles wat jy sal nodig hê en alles is baie netjies en mooi.

Willem A - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem A

Alles was in plek en daar was niks waaraan ek gewoond is by my eie huis wat daar gekort het nie.

Alles was in plek en netjies.

Johanna J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna J

Netjies en gemaklik.

Sal definitief vir enigeen aanbeveel.

Vernon B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon B

Gemaklike goed ingerigte akkommodasie vir rus en ontspanning.

Ons het baie lekker gebly, dit was net eenvoudig uitpak en wees. Baie mooi en goed ingerigte akkommodasie met bederf goedjies, alles wat jy kan nodig het, is daar genoeg van. Netjies, skoon en gerieflik. Was net lekker en gerieflike ontspanning.

Sune P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sune P

Puik.

Baie vriendelike en bedagsame mense. Ons was in 'n krisis oor die naweek en hulle was baie behulpsaam. Veilige omgewing en baie netjiese woning.

Shirley L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Shirley L

Place was clean and pleasant, but lacks some basic equipment.

The unit was clean and pleasant, but had no TV connection, no plug for hand basin to shave, no shelf for make up by the mirror. No iron for clothing, and no long life milk for a cup of coffee/tea.

Janie G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Janie G

Geen water 1ste nag, geen krag laaste nag. Probeer bel maar geen antwoord. Geen skoonmaakdienste. Sal nie graag weer daar bly.

Geen kommunikasie, tel glad nie die foon op. Moes geld op kragmeter laai net om te kan pak. Weet nie waar ligskakelaar was. Baie swak.

Boston 10 se terugvoer

Goeie dag Janie,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is jammer om te hoor dat Boston 10 nie aan jou verwagtinge voldoen het nie.

Dis jammer dat die klagtes nie tydens jou/jul verblyf onder my aandag gebring is om dadelik te kon aanspreek nie. Soos genoem op jou aankoms, bly ek op die perseel reeds sodat enige probleme dadelik aangespreek kan word.

Met betrekking tot die watertekort - Bosto 10 is in Brackenfell geleë en moet dus voldoen aan die Stad Kaapstad se waterbeperkings. Om water te spaar, is 'n watermeter geinstalleer wat sal afskop sodra water misbruik word. Ek glo dit het plaasgevind aangesien daar 2 gaste in die eenheid was in plaas van slegs een, soos per die bespreking.

Met betrekking tot die skoonmaakdienste - As gaste vir langer as 7 dae bespreek, kan ons wel 'n skoonmaakdienste reël op versoek. Melding daarvan word wel gemaak op die kwotasie wat gestuur is.

Groete,
Joanita

Boston 10
Ansa H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa H

Ons het die verblyf geniet.

Vriendelike ontvangs, baie gerieflike en netjiese, skoon akkommodasie. Ons het baie lekker gebly. Gerieflik met 'n haarsalon op die perseel. Veilige parkering. Ons het dit baie geniet en sal Boston 10 definitief aanbeveel.

Dewald D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald D

Baie gemaklik en vriendelike verblyf.

Waarde vir geld vir die tyd wat ek daar spandeer het.

Francia L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francia L

Fantasties.

Dit is baie netjies en alles wat jy benodig is tot jou beskikking. Ons sal dit enige tyd aanbeveel en in die vervolg definitief van hulle gebruik maak. Dit is bekostigbaar, en waarde vir jou geld.

Carike M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike M

Netjies, waarde vir geld, ruim en baie vriendelike mense!

Ons tydjie by Boston 10 was so lekker, sal definitief weer daar bespreek. Dit was ruim, netjies, skoon en goed ingerig. Die verblyf is privaat met 'n aparte ingang en oorgenoeg parkeerspasie.

Bert H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bert H

Baie tevrede. Voorstelle t.o.v. enkele klein veranderinge of aanpassings aan eienaar gemaak.

Nie veel meer om te berig met betrekking tot ons verblyf.

Nick T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nick T

Needs shower and WiFi for business use. A cleaner once a day to run through the place and pull it straight isn't the worst idea.

See stars.

Boston 10 se terugvoer

Die Wi-Fi is uitgesorteer. Waar dit net in die kamer beskikbaar was, is dit nou oral beskikbaar! Ons gaan definitief 'n stort binne die volgende maand installeer. Ek het gesien dit sal great werk as daar 'n paar manne kom bly, dan hoef mens nie elke keer die bad uit te was nie! Verder van my kant af was dit nog baie lekker om elke keer nuwe mense te ontmoet!

Boston 10
Ferdi R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi R

Ongelooflike mense om by te kuier.

Die mense hier is ongelooflik. Ons beveel die plekkie aan almal aan, wat 'n rustige en netjiese wegbreekplek soek.

Boston 10 se terugvoer

Baie dankie. Dis mense soos julle wat dit alles die moeite werd maak. Kom gerus weer.

Boston 10
Vanaf R1 350
R1 350 R1 125
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R1 125
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bostonstraat 10, Proteahoogte, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70bfe101a22b17058af81bc3889ade9534efd5f7064a91bbde8a0d92b1b14ea1a5554c59751ee4fc106ba3b3ba0804fcecef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 125 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 10 Boston Street Protea Heights 7561 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.885558906574 18.691820525131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang