Boston 10
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Joanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Brandon G - Sep 2024
Algehele gradering
Great apartment with braai in the kitchen.
Cynthia C - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
Natasha B - Jan 2024
Algehele gradering
Huis weg van jou huis af.
Monika R - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was net 'n oornag maar baie lekker.
Zenia R - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig.
Sanchia T - Jan 2024
Algehele gradering
Will speak to Monique.
Sandra B - Mei 2023
Algehele gradering
Het gevoel soos tuiskoms.
Barend D - Des 2023
Algehele gradering
Was wonderlik gewees.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Ralph V - Sep 2023
Algehele gradering
Die plek is baie netjies en skoon en voldoen aan 'n huis weg van jou huis. Dit was goed genoeg vir ons kort verblyf.
Boston 10 se terugvoer
As gevolg van kragonderbrekings het geyser afgeskakel gedurende die nag. Dit het n tydjie geneem om warm te word. Was alreeds aangeskakel nadat krag aangekom het.
Lugversorger werk en maak koud maar krag is ongelukkig te duur om lugversorger heel nag te laat werk. Prys was baie bekostigbaar anders sal ek my tariewe aansienlik moet opskuif. Dink werklikwaar dis oral koud in die land.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Leon S - Jan 2022
Algehele gradering
Hemels, gemaklik en ontspannend.
Nick S - Jan 2022
Algehele gradering
Net wonderlik.
Elzana B - Jan 2022
Algehele gradering
Ek was baie baie tevrede, pragtige plek!
Diana J - Okt 2022
Algehele gradering
Okei.
Lees meerBoston 10 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Ek sal seker maak dat alles waarvoor jy gevra het, opgedateer sal word
Angelique S - Sep 2021
Algehele gradering
Regtig 'n oulike plekkie en die mooiste dekor!
Loriza B - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker gebly
Martin B - Nov 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Alinda D - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en sentraal.
Anemi S - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon, gemaklike slaapplek. Meubels is netjies en plekkie is baie mooi.
Ansa H - Jun 2018
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Emelisa M - Jun 2018
Algehele gradering
Alles was perfek en onsettend netjies.
Willem A - Feb 2018
Algehele gradering
Alles was in plek en daar was niks waaraan ek gewoond is by my eie huis wat daar gekort het nie.
Johanna J - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Vernon B - Mei 2018
Algehele gradering
Gemaklike goed ingerigte akkommodasie vir rus en ontspanning.
Sune P - Mrt 2018
Algehele gradering
Puik.
Shirley L - Jan 2018
Algehele gradering
Place was clean and pleasant, but lacks some basic equipment.
Janie G - Sep 2018
Algehele gradering
Geen water 1ste nag, geen krag laaste nag. Probeer bel maar geen antwoord. Geen skoonmaakdienste. Sal nie graag weer daar bly.
Boston 10 se terugvoer
Goeie dag Janie,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is jammer om te hoor dat Boston 10 nie aan jou verwagtinge voldoen het nie.
Dis jammer dat die klagtes nie tydens jou/jul verblyf onder my aandag gebring is om dadelik te kon aanspreek nie. Soos genoem op jou aankoms, bly ek op die perseel reeds sodat enige probleme dadelik aangespreek kan word.
Met betrekking tot die watertekort - Bosto 10 is in Brackenfell geleë en moet dus voldoen aan die Stad Kaapstad se waterbeperkings. Om water te spaar, is 'n watermeter geinstalleer wat sal afskop sodra water misbruik word. Ek glo dit het plaasgevind aangesien daar 2 gaste in die eenheid was in plaas van slegs een, soos per die bespreking.
Met betrekking tot die skoonmaakdienste - As gaste vir langer as 7 dae bespreek, kan ons wel 'n skoonmaakdienste reël op versoek. Melding daarvan word wel gemaak op die kwotasie wat gestuur is.
Groete,
Joanita
Ansa H - Des 2017
Algehele gradering
Ons het die verblyf geniet.
Dewald D - Aug 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik en vriendelike verblyf.
Francia L - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Carike M - Mei 2017
Algehele gradering
Netjies, waarde vir geld, ruim en baie vriendelike mense!
Bert H - Jan 2017
Algehele gradering
Baie tevrede. Voorstelle t.o.v. enkele klein veranderinge of aanpassings aan eienaar gemaak.
Nick T - Mrt 2017
Algehele gradering
Needs shower and WiFi for business use. A cleaner once a day to run through the place and pull it straight isn't the worst idea.
Boston 10 se terugvoer
Die Wi-Fi is uitgesorteer. Waar dit net in die kamer beskikbaar was, is dit nou oral beskikbaar! Ons gaan definitief 'n stort binne die volgende maand installeer. Ek het gesien dit sal great werk as daar 'n paar manne kom bly, dan hoef mens nie elke keer die bad uit te was nie! Verder van my kant af was dit nog baie lekker om elke keer nuwe mense te ontmoet!
Ferdi R - Des 2016
Algehele gradering
Ongelooflike mense om by te kuier.
Boston 10 se terugvoer
Baie dankie. Dis mense soos julle wat dit alles die moeite werd maak. Kom gerus weer.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bostonstraat 10, Proteahoogte, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang