Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boston 10

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Brandon G
Lang verblyf
5.0
Sep 2024

Great apartment with braai in the kitchen. I stayed here for a week for business and this place was great. Within walking distance from a nice centre with a coffee shop and grocery store. The neighbourhood is nice and quiet. The host was great with check-in and communication. Definitely recommend staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker gebly. Was 'n baie rustige plekkie, het die stilte regtig waardeer. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Huis weg van jou huis af. Jy sal vir 'n paar dae hier kan oorbly en 'n paar plekke in die Kaap kan besoek. Dis redelik sentraal van meeste aantreklikhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monika R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Dit was net 'n oornag maar baie lekker. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zenia R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2024

Rustig. Oulike en veilige plekke. Sal definitief weer gebruik maak van Boston 10 vir verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sanchia T
Kort verblyf Saam met vriende
1.6
Jan 2024

Will speak to Monique. I would like to call me on my cell (0722069442). She was the agent I was communicating with. I would like to explain my challenges and disappointments with her.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Sandra B
Kort verblyf
4.8
Mei 2023

Het gevoel soos tuiskoms. Vriendelik, gasvry en baie behulpsaam. Veilige, stil omgewing. Goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barend D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Was wonderlik gewees. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2023

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ralph V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2023

Die plek is baie netjies en skoon en voldoen aan 'n huis weg van jou huis. Dit was goed genoeg vir ons kort verblyf. Genoeg vir 'n egpaar en hul twee kinders. Tekortkominge is dat die lugreëling nie gewerk het nie. Siende dat die Kaap koud was tydens ons verblyf was daar ook nie voorsiening gemaak vir alternatiewe verwarming nie alhoewel ons gevra het daarna. Die tweede oggend was die water ook koud en moes ons eers bel sodat die geyser aangesit kon word. Dit het ons byna laat gemaak vir 'n doktersafspraak.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Joanita
Boston 10
As gevolg van kragonderbrekings het geyser afgeskakel gedurende die nag. Dit het n tydjie geneem om warm te word. Was alreeds aangeskakel nadat krag aangekom het. Lugversorger werk en maak koud maar krag is ongelukkig te duur om lugversorger heel nag te laat werk. Prys was baie bekostigbaar anders sal ek my tariewe aansienlik moet opskuif. Dink werklikwaar dis oral koud in die land.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Joanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 350
R1 350 R1 125
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R1 125
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bostonstraat 10, Proteahoogte, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70bfe101a22b17058af81bc3889ade9534efd5f7064a91bbde8a0d92b1b14ea1a5554c59751ee4fc106ba3b3ba0804fcecef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 125 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 10 Boston Street Protea Heights 7561 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.885558906574 18.691820525131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang