Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boston Ivy

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wilna T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie gerieflik, vriendelike ontvangs. Sal graag weer daar bly. Ons katte was saam en kon veilig binnebly. Kombuis baie goed toegerus, groot yskas waar ons ons gevriesde goedere kon bêre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Boston Ivy
Baie dankie Wilna. Dit was 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer. Julle en die katjies is altyd welkom om weer te kom. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Groete. Adri

Jerry S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Ontvangs was baie goed, mooi skoon en als mooi op plek. Sal dit aan beveel vir enige een wat in die area is dit was ongelooflik lekker baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Boston Ivy
Baie dankie, Jerry. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Baie bly daar was genoeg spasie vir die waentjie ook. Jammer ek kon nie jou broer ook help nie. Hoop om julle weer te sien en baie dankie vir die mooi boodskappie in ons boekie ook. Groete, Adri

Henning N
Kort verblyf
4.4
Des 2023

Baie lekker rustige area. Baie aangename eienaars. Ek het baie lekker gebly. Sal elke jaar gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Boston Ivy
Dankie, Henning. Ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.

Henning N
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Uitstekend. Ek het baie lekker daar gebly. Ek sal Boston Ivy enige tyd aanbeveel en definitief weer daar bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Boston Ivy
Baie dankie Henning. Dit was 'n groot plesier om jou te kon akkommodeer. Hoop ons sien jou gou weer.

Agnes F
Lang verblyf
5.0
Aug 2022

Stil area, baie rustig wat ons waardeer. Geen geraas. Woonstel het alles wat mens nodig het. Baie veilig. Adrie is baie vriendelik. Ons op hoogte gehou van beurtkrag. Heerlike stort. Kan die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Boston Ivy
Baie dankie, Agnes Ons hoop werklik julle het lekker by ons gebly. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek hoop julle kry gou 'n plekkie om julle nuwe tuiste te maak. Marie is pragtig en so vriendelik. Indien ons julle enigsins verder kan help, laat weet gerus. Duisende dankies weereens, Adri & Johannes

Sunette B
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Baie aangenaam. Baie vriendelik en lekker gebly. Ek beveel Boston Ivy aan en sal weer gebruik maak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Boston Ivy
Baie dankie Sunette. Jy is baie welkom om weer te kom bly. Ook baie dankie vir hoe pragtig skoon en netjies jy die woonstel gelaat het. Ek waardeer dit opreg.

Erika V
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Sentraal geleë, skoon en gemaklik. Die eenheid is skoon, daar is alles wat jy nodig het, goeie sekuriteit, baie gemaklike beddens, die enigste aanbeveling is 'n kantgordyn in die slaapkamer sodat jy bedags die gordyne kan oop los.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Boston Ivy
Baie dankie vir die terugvoer, Erika. Ons sal definitief daaraan dink om 'n eenrigting film op die slaapkamer venster te sit, sodat die gordyne oop gelos kan word, of 'n kantgordyn soos genoem. Ons waardeer die terugvoer opreg en wil definitief ons gaste se verblyf probeer verbeter. Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer. Vriendelike groete, Adri

Frederick B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Baie tevrede. Ons het baie lekker gebly, dit is skoon, netjies, ten volle toegerus en baie veilig. Baie vriendelik en gasvry ontvang. Ligging is baie goed en kan vinnig op hoofroetes kom. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Boston Ivy
Baie dankie vir die mooi resensie, Frederick. Ons hoop ons kan julle weer in die toekoms akommodeer en baie geluk met jul seun se mooi prestasies. Groete.

Sharon K
Kort verblyf
4.8
Aug 2022

Comfortable, secure, spacious and beautifully decorated. A lovely spacious flatlet, very conveniently located and nicely decorated. Very well equipped with kitchen appliances, bathroom products, DStv, wifi and has lots of cupboard space and a nice hot shower. Separate lounge, kitchen, bathroom and bedroom. You can even take your pet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Boston Ivy
Thank you kindly, Sharon. You are always welcome to visit us again.

Elsie P
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2022

Besigheid reis. Alles baie netjies en skoon. Goed toegerus. Vir die winter is dit baie koud in die woonstel. 'n Verwarmer, elektriese kombers of selfs net 'n warmwatersak sal 'n groot verskil maak. Vir dames wat grimering doen is daar nie genoeg lig nie. Sal Boston Ivy aanbeveel en weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adri
Boston Ivy
Baie dankie, Elsie. Ons sal so gou as moontlik aandag gee aan jou voorstelle. Waardeer my gaste se terugvoer opreg. Ons hoop om jou weer te kan akkommodeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 250
R1 250 R938
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 250
R1 250 R938
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhosstraat 50, Boston, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQuUntRuc039W7kGWu34Z65RmJxUHy1cgzRCoMwQzAmAcMw5dn3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R938 per nag, vir 3 mense 27 5 1 5 50 Rhos Street Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.895892 18.624678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang