Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boston on 9th

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Angel A
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

The place was very clean on our arrival, and the owner was very helpful. I was so grateful to have my car well parked in front of the unit and so safe. All I can say is the apartment was well set for me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christof S
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies. Privaat. Kom en gaan soos nodig. Alles wat ek nodig gehad het, en meer, vir 'n besigheidsbesoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlise S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Lekke. Baie lekker gebly, plek is netjies en veilig. Slegs een stoel by tafeltjie, kinders moes op die bed sit en eet nog stoele sal goed wees. Braai area kan ook doen met stoele en tafel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Boston on 9th
Hallo Marlise Dankie vir die terugvoer. Die spasie binne vir ekstra stoele is min, maar ek dink ek kan die stoel vervang met 2 of drie stoele wat kan stack. Die braai buite is redelik nuut. Ons het dit nie tevore daar gehad nie. Die stack stoele behoort dan daar ook te werk. Maar die bankie sit darm 3 persone. Ek sal kyk vir 'n opslaan tafel wat mens kan inneem vir buite. Hoop julle kom kuier weer. Groete, L

Kelly-ann C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Gemaklike plek. Ons het gemaklik gebly. Dit lyk na 'n veilige area en die gasvrou was baie vriendelik. Die enigste probleem wat ons gehad het en wat my ongemaklik laat voel het, was dat die eienaar maklike toegang tot die eenheid gehad het. Dit voel nie privaat nie, want daar is 'n deur tussen die huis en eenheid en die sleutel van die deur is aan die eienaar se kant. Die voordeur kon ook nie sluit nie. Ek dink dit is tyd vir 'n nuwe slot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Madeleine G
Kort verblyf
3.8
Aug 2024

Lekker gemaklike bed. Mooi skoon en netjies. Badkamer effe klein en ongemaklik om uit die stort te klim.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R699
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R699
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 73, Boston, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5e494b412fd10c69efaface688b3ecee91e6bb00b653608765d21bdd5bb8b1fb9bdb57ec442045342cf5c72f563322f2b6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 73 9th Avenue Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.8955159 18.6175394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang