Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Boston on 9th

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Boston on 9th
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Angel A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angel A

The place was very clean on our arrival, and the owner was very helpful. I was so grateful to have my car well parked in front of the unit and so safe.

All I can say is the apartment was well set for me.

Christof S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christof S

Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies. Privaat. Kom en gaan soos nodig.

Alles wat ek nodig gehad het, en meer, vir 'n besigheidsbesoek.

Marlise S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlise S

Lekke.

Baie lekker gebly, plek is netjies en veilig. Slegs een stoel by tafeltjie, kinders moes op die bed sit en eet nog stoele sal goed wees. Braai area kan ook doen met stoele en tafel.

Boston on 9th se terugvoer

Hallo Marlise
Dankie vir die terugvoer. Die spasie binne vir ekstra stoele is min, maar ek dink ek kan die stoel vervang met 2 of drie stoele wat kan stack. Die braai buite is redelik nuut. Ons het dit nie tevore daar gehad nie. Die stack stoele behoort dan daar ook te werk. Maar die bankie sit darm 3 persone. Ek sal kyk vir 'n opslaan tafel wat mens kan inneem vir buite. Hoop julle kom kuier weer. Groete, L

Boston on 9th
Kelly-ann C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kelly-ann C

Gemaklike plek.

Ons het gemaklik gebly. Dit lyk na 'n veilige area en die gasvrou was baie vriendelik. Die enigste probleem wat ons gehad het en wat my ongemaklik laat voel het, was dat die eienaar maklike toegang tot die eenheid gehad het. Dit voel nie privaat nie, want daar is 'n deur tussen die huis en eenheid en die sleutel van die deur is aan die eienaar se kant. Die voordeur kon ook nie sluit nie. Ek dink dit is tyd vir 'n nuwe slot.

Madeleine G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Madeleine G

Lekker gemaklike bed.

Mooi skoon en netjies. Badkamer effe klein en ongemaklik om uit die stort te klim.

Vanaf
Vanaf R699
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R699
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 73, Boston, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5e494b412fd10c69efaface688b3ecee91e6bb00b653608765d21bdd5bb8b1fb9bdb57ec442045342cf5c72f563322f2b6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R699 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 73 9th Avenue Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.8955159 18.6175394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang