Boston on 9th
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Allen S - Sep 2024
Algehele gradering
Satisfactory and pleasant area.
Angel A - Sep 2023
Algehele gradering
The place was very clean on our arrival, and the owner was very helpful. I was so grateful to have my car well parked in front of the unit and so safe.
Christof S - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies. Privaat. Kom en gaan soos nodig.
Marlise S - Jan 2024
Algehele gradering
Lekke.
Boston on 9th se terugvoer
Hallo Marlise
Dankie vir die terugvoer. Die spasie binne vir ekstra stoele is min, maar ek dink ek kan die stoel vervang met 2 of drie stoele wat kan stack. Die braai buite is redelik nuut. Ons het dit nie tevore daar gehad nie. Die stack stoele behoort dan daar ook te werk. Maar die bankie sit darm 3 persone. Ek sal kyk vir 'n opslaan tafel wat mens kan inneem vir buite. Hoop julle kom kuier weer. Groete, L
Kelly-ann C - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklike plek.
Lees meerMadeleine G - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker gemaklike bed.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Laan 73, Boston, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang