Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosveld Cottage @ Grootnek Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootnek Gasteplaas, Krakeelrivier, Joubertina, 6430, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bosveld Cottage @ Grootnek Guest Farm is 'n bekoorlike eenheid op die Grootnek Guest Farm in die lieflike Langkloofvallei. Dit is langs die skilderagtige Kaapse Roete 62 tussen Joubertina- en Krakeelrivier geleë. Hierdie skilderagtige ligging bied rustige verblyf in 'n pragtige omgewing, perfek vir 'n ontspannende wegbreek.

Dié selfsorgkothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n gasgeiser, gastoebehore en 'n kombuisie wat met 'n yskas, gasstoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sentrale etenstafel en 'n rusbank.

Lampe en kerse word voorsien. Verder is daar braaigeriewe en 'n stoep met 'n uitsig oor die boorde. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is 'n verskeidenheid aktiwiteite op die plaas wat voetslaan, baarshengel, sterrekyk, perde voer, swem, 4x4-roetes en die gholfbaan is 6 km ver. Gaste kan ook voëlkyk aangesien daar 64 spesies op die plaas is, of vrugte soos pruime, perskes en pere in seisoen pluk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gawie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 110

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Grootnek Gasteplaas, Krakeelrivier, Joubertina, 6430, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootnek Gasteplaas, Krakeelrivier, Joubertina, 6430, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0387c8e605cc94ef91e84ea0c87ecb0dd79aa815884ad752b84887d964ea476945cba7b11409fe9eb6e556621d26694f9f43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense Grootnek Guest Farm Krakeel River 6430 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.835464087549 23.771238372571

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang