Bosveld Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keiserstraat 74, Dendron, 0715, Limpopo
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Bosveld Guest House is 'n hartlike, unieke onderneming in die hartjie van Mogwadi in Limpopo.
Ons het 15 verskillende kamers wat 'n groot verskeidenheid behoeftes dek. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, DStv en gratis WiFi.
Geslotekringtelevisie bied sekuriteit en gratis parkeerplek is beskikbaar. Verder is daar ook 'n swembad, gimnasium en winkel wat 24/7 oop is. Die restaurant op die perseel is natuurlik ook tot gaste se beskikking en dit dien as 'n watergat vir plaaslike inwoners.
Bosveld Guest House is 62 km van Polokwane af wat dien as die omgewing se kultuursentrum. Dit is ook net 18 km vanaf Senwarbawana. Die dorp is naby die Soutpansberg en daar is heelwat wildreservate in die omgewing. En dié omgewing spog met van die mooiste sonsondergange wat jy al ooit gesien het.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.4/5
Concetta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Keiserstraat 74, Dendron, 0715, Limpopo
Sien meer verblyf in Soutpansberge Limpopo
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keiserstraat 74, Dendron, 0715, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang