Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Alecia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Connor V - Sep 2024
Algehele gradering
Relaxing and greatly enjoyable.
Elise F - Jul 2024
Algehele gradering
Dit is puik.
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer
Liefste Elise, bly om te hoor dat julle 'n wonderlike tyd gehad het by ons gastehuis! Dit is goed om te hoor dat die verblyf so aangenaam was en dat alles so goed ingerig was vir julle. As jy enige ander hulp nodig het met toekomstige reisbeplanning, laat weet my gerus. Ek help graag waar ek kan!
Hanneke D - Jul 2024
Algehele gradering
Netjies.
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning en goeie terugvoering!
Yevona C - Apr 2024
Algehele gradering
Great location, clean and tidy, enjoyed it.
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer
Thank you, Yevonne, for your kind feedback and support!
Zandri C - Feb 2024
Algehele gradering
Clean, aircon and safe.
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer
Dear Zandri, thank you for your support.
Nompumelelo M - Aug 2024
Algehele gradering
AFTER.
Francois C - Mei 2024
Algehele gradering
Baie netjies en mooi. Lekker geslaap en gestort.
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering en ondersteuning
Wessel F - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar bly.
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u ondersteuning en terugvoering, Wessel Faurie.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Sonja V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie teleurgesteld in die kamer.
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer
Hi Sonja, dankie vir jou terugvoering. Asb kan jy verduidelik waarin jy teleurgesteld was?
Petro R - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam, huis weg van huis.
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer
Liefste Petro, baie dankie vir jou vriendelike terugvoer.
Frances W - Aug 2023
Algehele gradering
Persoon wat ons ontvang het, was bitter ongeskik na ons gereël het vir tyd.
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons bestuurder het verskooning gevra. James kry baie komplimente van gaste af en so iets kan altyd beter gehanteer word. Ons vra onverskooning vir u ervaring en glo om u weer vriendelik terug te verwelkom.
Jakkie L - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelik en skoon. Waarde vir geld. Naby winkels.
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Jakkie.
Abrie S - Mei 2022
Algehele gradering
Prakties en effektief vir ons doel.
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike terugvoering
Ezri H - Apr 2022
Algehele gradering
Perfek vir 'n naweek se werk in die stad.
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi review Ezri, was lekker om julle hier te he!
Petro B - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, sentraal geleë.
Gideon V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf en goeie diens.
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer
Liefste Elsabe,
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Jou ondersteuning word waardeer.
Julie S - Mei 2021
Algehele gradering
Lovely overnight stay.
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer
Dear Julie, thank you for your kind feedback. Hope to see you visit us soon!
Simone V - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was n rustige kuiertjie.
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer
Liefste Simone,
Baie dankie vir jou terugvoering.
Hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Toon van den Heever-straat 4, Randhart, Alberton, 1457, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang