Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Elise F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Dit is puik. Ek kan hierdie gastehuis enige tyd aanbeveel! Dit is stylvol gemeubileer, baie netjies. Lugversorging en verwarmers, snoesige beddegoed, alles wat mens nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alecia
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Liefste Elise, bly om te hoor dat julle 'n wonderlike tyd gehad het by ons gastehuis! Dit is goed om te hoor dat die verblyf so aangenaam was en dat alles so goed ingerig was vir julle. As jy enige ander hulp nodig het met toekomstige reisbeplanning, laat weet my gerus. Ek help graag waar ek kan!

Hanneke D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Netjies. Skoon, goed toegerus en baie ruimte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alecia
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Baie dankie vir jou ondersteuning en goeie terugvoering!

Yevona C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Great location, clean and tidy, enjoyed it. The place was great. Clean, looked amazing, safe and comfortable. Manager was friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alecia
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Thank you, Yevonne, for your kind feedback and support!

Zandri C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Clean, aircon and safe. Good stay, I appreciated the aircon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alecia
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Dear Zandri, thank you for your support.

Nompumelelo M
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

NA. Affordable luxury. I was quite pleased.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Baie netjies en mooi. Lekker geslaap en gestort. Dankie, lekker gebly. Laat ingekom, en vriendelik ontvang deur die gasheer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alecia
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Baie dankie vir u terugvoering en ondersteuning

Wessel F
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Sal enige tyd weer daar bly. Sommer vinnig gehelp, dankie baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alecia
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Baie dankie vir u ondersteuning en terugvoering, Wessel Faurie.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2024

Baie teleurgesteld in die kamer. Was redelik, sal twee keer dink voor ons weer hier sal verblyf.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Alecia
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Hi Sonja, dankie vir jou terugvoering. Asb kan jy verduidelik waarin jy teleurgesteld was?

Petro R
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Baie aangenaam, huis weg van huis. Die personeel is absoluut "amazing". Dit voel asof jy by ou vriende instap en die opregtheid van die mense maak jou baie welkom voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alecia
Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Liefste Petro, baie dankie vir jou vriendelike terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alecia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toon van den Heever-straat 4, Randhart, Alberton, 1457, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA166079cbf7aa985f2e62074d310267c73b6da5a84a27a2ce247b9ac16f3fb056d7d559a314c61f59d49155105ad74c0d79f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 1) 18 5 1 5 4 Toon van den Heever Street Randhart 1457 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.288811998612 28.107774195106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang