Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alecia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elise F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise F

Dit is puik.

Ek kan hierdie gastehuis enige tyd aanbeveel! Dit is stylvol gemeubileer, baie netjies. Lugversorging en verwarmers, snoesige beddegoed, alles wat mens nodig het, is daar.

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer

Liefste Elise, bly om te hoor dat julle 'n wonderlike tyd gehad het by ons gastehuis! Dit is goed om te hoor dat die verblyf so aangenaam was en dat alles so goed ingerig was vir julle. As jy enige ander hulp nodig het met toekomstige reisbeplanning, laat weet my gerus. Ek help graag waar ek kan!

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Hanneke D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke D

Netjies.

Skoon, goed toegerus en baie ruimte.

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning en goeie terugvoering!

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Yevona C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yevona C

Great location, clean and tidy, enjoyed it.

The place was great. Clean, looked amazing, safe and comfortable. Manager was friendly and helpful.

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer

Thank you, Yevonne, for your kind feedback and support!

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Zandri C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandri C

Clean, aircon and safe.

Good stay, I appreciated the aircon.

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer

Dear Zandri, thank you for your support.

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Nompumelelo M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nompumelelo M

AFTER.

Affordable luxury. I was quite pleased.

Francois C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Baie netjies en mooi. Lekker geslaap en gestort.

Dankie, lekker gebly. Laat ingekom, en vriendelik ontvang deur die gasheer.

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering en ondersteuning

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Wessel F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel F

Sal enige tyd weer daar bly.

Sommer vinnig gehelp, dankie baie.

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u ondersteuning en terugvoering, Wessel Faurie.

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Sonja V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja V

Baie teleurgesteld in die kamer.

Was redelik, sal twee keer dink voor ons weer hier sal verblyf.

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer

Hi Sonja, dankie vir jou terugvoering. Asb kan jy verduidelik waarin jy teleurgesteld was?

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Petro R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro R

Baie aangenaam, huis weg van huis.

Die personeel is absoluut "amazing". Dit voel asof jy by ou vriende instap en die opregtheid van die mense maak jou baie welkom voel.

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer

Liefste Petro, baie dankie vir jou vriendelike terugvoer.

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Frances W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Frances W

Persoon wat ons ontvang het, was bitter ongeskik na ons gereël het vir tyd.

Plek is netjies, maar die kliëntediens was bitter swak en onaanvaarbaar.

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons bestuurder het verskooning gevra. James kry baie komplimente van gaste af en so iets kan altyd beter gehanteer word. Ons vra onverskooning vir u ervaring en glo om u weer vriendelik terug te verwelkom.

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Jakkie L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie L

Vriendelik en skoon. Waarde vir geld. Naby winkels.

Sien sterre.

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Jakkie.

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Abrie S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie S

Prakties en effektief vir ons doel.

Dankie, netjies en vriendelik.

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u vriendelike terugvoering

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Ezri H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ezri H

Perfek vir 'n naweek se werk in die stad.

Goeie diens, WiFi verniet en vinnig! Skoon beddegoed en handdoeke.

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi review Ezri, was lekker om julle hier te he!

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Petro B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B

Gerieflik, sentraal geleë.

Gerieflik, vriendelik.

Gideon V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V

Baie netjiese verblyf en goeie diens.

Ons het rêrig baie lekker gebly. Alles was mooi skoon en ons is vriendelik ontvang.

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer

Liefste Elsabe,
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Jou ondersteuning word waardeer.

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Julie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julie S

Lovely overnight stay.

Comfortable bed, unit well equipped. Close proximity to shops and restaurants.

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer

Dear Julie, thank you for your kind feedback. Hope to see you visit us soon!

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Simone V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Simone V

Dit was n rustige kuiertjie.

Dit was regtig 'n baie lekker plekkie om te bly in die stad. Skoon, netjies en baie vriendelik. Het dit vreeslik geniet

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse se terugvoer

Liefste Simone,
Baie dankie vir jou terugvoering.
Hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toon van den Heever-straat 4, Randhart, Alberton, 1457, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA166079cbf7aa985f2e62074d310267c73b6da5a84a27a2ce247b9ac16f3fb056d7d559a314c61f59d49155105ad74c0d79f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 4 Toon van den Heever Street Randhart 1457 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.288811998612 28.107774195106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang