Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toon van den Heever-straat 4, Randhart, Alberton, 1457, Gauteng
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse bied gasteverblyf in Randhardt, Alberton en is naby die groot hoofweë wat maklike toegang tot Johannesburg bied.

Verblyf word in verskeie kamers wat individueel versier is gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie met basiese toebehore soos 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met Netflix.

Ontbyt en ander heerlike maaltye kan teen ekstra koste gereël word. Die gastehuis spog met 'n gemeenskaplike swembad, boma en 'n braai-area met 'n kroeg en daar is ook 'n intieme venue wat vir troues en privaat funksies gebruik kan word.

'n Wasgoeddiens is teen ekstra koste beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Shetel J
Gesin met klein kinders
5.0
Tranquility. Perfect tranquillity away from the busyness.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Marilet S
Gesin met tieners
5.0
Veilig en baie mooi. Hierdie plekkie sal my beslis weer sien. Veilig, rustig, lekkerste beddens.
Nov 2024
Hettie K
5.0
Perfect quick getaway. Our stay was a quick mother-daughter getaway. The Giraffe room had everything we needed. We felt safe. It is sit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Pieter V
Besigheidsreis
5.0
Die verblyf was perfek in elke opsig, dankie! Ek het! Daar het niks geskort nie, alles was 100%.
Okt 2024
Rina W
5.0
Perfek, geen klagtes. Baie gasvry en vinnig gereageer op enige navrae wat ek gehad het. Goed ingerig, skoon en perfekte ligging. Sien julle weer!
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alecia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Toon van den Heever-straat 4, Randhart, Alberton, 1457, Gauteng
  • Gaste dink Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toon van den Heever-straat 4, Randhart, Alberton, 1457, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5099d7db44f7b5558a2d883ca24be32c35a54ea30950f95f5f9c0ecb247c0725a151ddf6ecde4b94773c9ff034c6677cf1e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 1) 27 5 1 5 4 Toon van den Heever Street Randhart 1457 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.288811998612 28.107774195106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345