Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toon van den Heever-straat 4, Randhart, Alberton, 1457, Gauteng
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse bied gasteverblyf en is in Randhart, Alberton geleë. Die gastehuis bied maklike toegang tot groot hoofweë en is binne maklike bereik van Johannesburg.

Verblyf by Bosveld In Die Stad 2 bestaan uit verskeie individueel versierde kamers. Elke kamer beskik oor 'n en suite-stortbadkamer, asook 'n kombuisie met basiese toebehore soos 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens het elke kamer gratis WiFi-internettoegang en 'n TV met 'n Netflix-toepassing.

Ontbyt en ander stewige etes kan gereël word teen verskillende kostes. Die gastehuis spog met 'n buiteswembad, boma en braai-area.

Wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste, en veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jamelia B
5.0
Ek en my suster het ons wegbreek vreeslik geniet. Die plek was mooi netjies. Ek en my suster het lekker gekuier. Sal beslis weer terug wil gaan.
Des 2024
Shetel J
Gesin met klein kinders
5.0
Tranquility. Perfect tranquillity away from the busyness.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Marilet S
Gesin met tieners
5.0
Veilig en baie mooi. Hierdie plekkie sal my beslis weer sien. Veilig, rustig, lekkerste beddens.
Nov 2024
Hettie K
5.0
Perfect quick getaway. Our stay was a quick mother-daughter getaway. The Giraffe room had everything we needed. We felt safe. It is sit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Pieter V
Besigheidsreis
5.0
Die verblyf was perfek in elke opsig, dankie! Ek het! Daar het niks geskort nie, alles was 100%.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alecia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Toon van den Heever-straat 4, Randhart, Alberton, 1457, Gauteng
  • Gaste dink Bosveld In Die Stad 2 Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toon van den Heever-straat 4, Randhart, Alberton, 1457, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6334fed42427dc616d7a785ec08afa6b8797e627ec3b48c0bb76cca34b73601ba5b8567240e8252db07e6b2a3f99d130559?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 1) 28 5 1 5 4 Toon van den Heever Street Randhart 1457 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.288811998612 28.107774195106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang