Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosveld In Die Stad

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Corne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Het gevoel soos 'n vakansie by die see maar was eintlik in die stad. Het fantasties gebly. So mooi en skoon. Gemaklik en vriendelikheid was eerste op die lys. Beveel aan vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Bosveld In Die Stad
Baie dankie, ons waardeer gaste soos julle. Hoop om julle weer te sien. Aangename reis vir julle.

Jeanne N
1 nag
5.0
Apr 2024

Vriendelik, Afrikaans en lekke! Fantastiese plek om te bly, vriendelike diens, rustig, netjiese kamer en almal het my net lekker tuis laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Bosveld In Die Stad
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons is dankbaar vir gaste soos julle. Ons moto is dit moet soos 'n huis voel - vol liefde, gemak, en skoonheid.

Anele B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie lekker, rustige buurt en woning. Die mense is vreeslik akkommoderend en vriendelik, en selfs aangebied dat ons nie 10 uur uit klok nie weens ons omstandighede rondom ons kinders se netbalwedstryd wat eers 6 uur die aand was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene V
1 nag
5.0
Feb 2024

Veilig, vreedsaam, staff baie vriendelik. Baie lekker geslaap, kamer was skoon, netjies en gerieflik. Personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis L
1 nag
5.0
Jan 2024

Goed, sou uitstekend gewees het as dit nie vir die lugversorger was nie. Was heerlik. Die lugversorger het gewerk, maar jy kan hom nie afsit en af los nie. As jy lig slaap, is dit 'n probleem. Het verder lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Bosveld In Die Stad
Goeie middag, Jul moes ons kom vrae het dit kan af, hy was heel waarskynlik op verkeerde program gewees.

Bronwell B
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Great. Was great, quiet, and good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Izaan O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Baie netjies en behulpsame eienaars. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Veilige verblyf. Baie dankie ons verblyf baie aangenaam gewees! Eerste aand het iemand op ons parkering gestop en parkering effe beperk. Stapelbedtjie baie onstabiel. Dubbelbed raas en kussings knapperig. Aircon drip.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Suzette
Bosveld In Die Stad
Goeie more Elmarie. Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit. Die aircon is reeds reg gemaak. Ek sal dringend aandag gee aan die bed. Die kussings is nie meer as 5 maande oud nie, maar ons sal daarna kyk. Baie jammer oor die parkering.

Annezelle H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Baie gemaklik. Niks meer nodig en baie skoon en netjies. Dadelik terugvoer ontvang op 'n navraag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie lekker gebly. Baie netjiese plek. Ontvangs was baie professioneel. Ideale plekkie vir oornag. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Bosveld In Die Stad
Baie dankie Willem, ons waardeer julle. Baie dankbaar en geëerd dat julle by ons kon oornag. Blessings

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacquelinelaan 144, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA813e2583ef4c83ea4bd854f54eac9bd9c05539da2e1b89a34b238c29a7052b91fff05fd55be407e95e9de745f283fb064cda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 144 Jacqueline Avenue Randhart 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.297191826114 28.115494098211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang