Bosveld In Die Stad
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacquelinelaan 144, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bosveld In Die Stad is 'n bekoorlike gastehuis in Alberton, 'n klein dorpie in Gauteng. Die dorp is naby hoofweë, Johannesburg en ander groot stede.
Dié verblyf word in 5 gastekamers gebied. Elkeen lei na 'n stoep met 'n lieflike sitarea. Die stoep bied 'n uitsig oor die swembad. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en slaapbanke vir gesinskamers, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ingeboude kaste, 'n TV met Netflix, WiFi, 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan met hul eie besonderhede by DStv inteken.
Die Krokodilkamer is 'n woonstel met 2 slaapkamers en daar is 1 koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus en daar is ook 'n sitarea met 'n slim-TV en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n buitekombuis, 'n boma en 'n braai-area met 'n kroeg. Die kroeg is net oor naweke oop.
Daar is ook 'n intieme venue wat gaste kan gebruik vir troues of privaat funksies.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Jacquelinelaan 144, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
- Gaste dink Bosveld In Die Stad het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Randhart Alberton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jacquelinelaan 144, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang