Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bosveld In Die Stad

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacquelinelaan 144, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bosveld In Die Stad is 'n bekoorlike gastehuis in Alberton, 'n klein dorpie in Gauteng. Die dorp is naby hoofweë, Johannesburg en ander groot stede.

Dié verblyf word in 5 gastekamers gebied. Elkeen lei na 'n stoep met 'n lieflike sitarea. Die stoep bied 'n uitsig oor die swembad. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en slaapbanke vir gesinskamers, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ingeboude kaste, 'n TV met Netflix, WiFi, 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan met hul eie besonderhede by DStv inteken.

Die Krokodilkamer is 'n woonstel met 2 slaapkamers en daar is 1 koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus en daar is ook 'n sitarea met 'n slim-TV en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n buitekombuis, 'n boma en 'n braai-area met 'n kroeg. Die kroeg is net oor naweke oop.

Daar is ook 'n intieme venue wat gaste kan gebruik vir troues of privaat funksies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Corne P
Saam met lewensmaat
5.0
Het gevoel soos 'n vakansie by die see maar was eintlik in die stad. Het fantasties gebly. So mooi en skoon. Gemaklik en vriendelikheid was eerste op ...
Sien meer
Jun 2024
Jeanne N
5.0
Vriendelik, Afrikaans en lekke! Fantastiese plek om te bly, vriendelike diens, rustig, netjiese kamer en almal het my net lekker tuis laat voel!
Apr 2024
Anele B
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker, rustige buurt en woning. Die mense is vreeslik akkommoderend en vriendelik, en selfs aangebied dat ons nie 10 uur uit klok nie weens ons ...
Sien meer
Mrt 2024
Dalene V
5.0
Veilig, vreedsaam, staff baie vriendelik. Baie lekker geslaap, kamer was skoon, netjies en gerieflik. Personeel baie behulpsaam en vriendelik.
Feb 2024
Louis L
5.0
Goed, sou uitstekend gewees het as dit nie vir die lugversorger was nie. Was heerlik. Die lugversorger het gewerk, maar jy kan hom nie afsit en af los...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Jacquelinelaan 144, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
  • Gaste dink Bosveld In Die Stad het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacquelinelaan 144, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA813e2583ef4c83ea4bd854f54eac9bd9c05539da2e1b89a34b238c29a7052b91fff05fd55be407e95e9de745f283fb064cda?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 144 Jacqueline Avenue Randhart 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.297191826114 28.115494098211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang