Bosveld Kuier
Beskrywing
Hierdie selfsorghouthuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n dubbelslaapbank in leefarea en 2 enkelbeddens op die solder. 1 badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, skottelgoedwasser en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea langsaan het gemaklike rusbanke, 'n dubbelslaapbank en 'n TV met Netflix. Die etenstafel het sitplek vir 6 gaste. Buite is daar 'n houtdek, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en gaste deel die tweede badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel en yskas-vrieskas toegerus. Daar is 'n etenstafel geskik vir 8 gaste en rusbanke in die sitarea, asook 'n TV met Netflix. Buite is daar 'n privaat stoep, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en het 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof toegerus is. Die woonstel het 'n sit- en eetarea. Buite is daar 'n privaat braai-area met 'n lapa en 'n pragtige tuin-uitsig. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Dit is sentraal naby winkelsentrums, Warmbad Dieretuin, Aventura Spa, Klein Kariba en 'n rits ander wildbesienswaardighede geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blinkblaar-straat 8, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang